Watter tyd van die jaar is die beste om Lesotho te besoek?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ek sal graag meer inligting wil he oor watter tyd van die jaar dit die beste is en ook wat 'n moet is om te gaan besoek en wat om te vermy.

'n Ander vraag: (As mens in 'n groep gaan en tyd is beperk) Moet mens nie die bikes vervoer tot naby die grens en dan die toer voltooi en dan weer die bikes terug vervoer nie. Net om tyd en onkostes te bespaar!
 
Top