Watter zorst het jou strom op???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Erkies

Pack Dog
Joined
Nov 29, 2012
Messages
312
Reaction score
0
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Hello honne,

ek dink daaraan om my standaard pype te vervang met iets wat bietjie dieper klank het, wil graag die 2-2 config hou en wil nie 2-1 exhaust gaan nie.

Daar is niks foud met my huidige pype nie, ek dink net dis veiliger as die bike so bietjie geraas maak tussen karre en taxis etc. en natuurlik dan kan jy die throttle so twee keer blip langs etters wat op selfoon praat en soos hulle gat ry of langs i taxi wat se ruit oop is...  >:D

Ek soek iets wat lekker diep brul maar wat ook inserts het vir as ek en Rooikop langpad ry want my vorige bike (Ducati Monster met 2 Arrow carbon underseat pype) het haar dronk en naar gemaak op die lang pad....  :biggrin:

Enige voorstelle? Watter pype het julle op?

 
Top