Het die volgende plan: (Laaste planne)
10 - 15 Koppe op 'n spit 15 koppe vir die spit
Braaipakke vir die res
Koppe R 50.00 - Bierboks voorsien - Bring jou eie mes
Braaipakke R 50.00 - Selfbraai
Slaai en brood
Stormers rugby 19;00 - Big scream bedoel BIG SCREEN
Elke ou ry sy roete tot op Gouda en ETA so van 12:00 af. ETA rondom 14h30[/font]
Koppe reg tussen 4-5. Enige iets vanaf 5h00
Wie is lus? :ricky:
Braaipakke:
Tjops Wors Hoendersosatie
Die wat wil tent opslaan is welkom en stortgeriewe sal gereel kan word. Stortfooi R 10.00
Gastekamer geboek - HITMAN en hopenlik 'n Wilddog celeb wat hom join ;D