West coast fishing spots?

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
1,786
Reaction score
309
Bike
KTM 1190 Adventure
So, this past weekend, my son and I once again tried catching something from the beach in Port Alfred. Like quite a few times in the past, we were spectacularly unsuccessful. He caught a small shark and the guy standing next to us caught a nice Cob.
We used tjokka and pilchards as bait, like before, but to date, we have never caught anything in Port Alfred. We normally fish from the west pier, but this time we tried Saltvlei. No luck.

Anyhow, while not even getting a bite, we thoroughly enjoy this and while chatting away, my son suggested we pack our camping trailer and go camping and fishing along the west coast for a few days. Preferably from Langebaan and to the north of it. This sounds like an excellent idea, so I'm tasked to do some research.

Any pointers to some good fishing spots, camp sites and other pieces of useful info will be highly appreciated. With the trailer, we're quite self sufficient, so the camp sites can be very basic. We won't need either power or running water. Just a nice place to park.
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
Nee wat, ek drink by die huis.
 

Blikkies1

Race Dog
Joined
Dec 10, 2015
Messages
1,695
Reaction score
249
Location
Blouberg
Bike
KTM 990 Adventure
Join the Sealine.co.za forum, you can trawl the the info there or ask fresh questions from the knowledgeable okes there.
 

Avontier

Race Dog
Joined
Aug 25, 2009
Messages
1,646
Reaction score
30
Bike
KTM 690 Adventure
Die enigste plek waar ek gereeld vissermanne van die kant af sien vang is langs die Bergrivier by die R27-brug in Velddrif. Weet nie of ek al ooit iemand iets sien uittrek het langs die kus nie.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,671
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Tampan die weskus is redelik "dood" wat vislewe aanbetref. Harders en hotnosvis dis die somtotaal, bamboeshaaie tel nie!!
My raad as julle wil toer en paar gooie maak mik vir Lutzville. Vat die Skaapvleipad net buite Koekenaap. Gaan kamp n paar dae teen die see by Gert du Toit se baai. Los kampwa daar daar is geen geriewe behalwe n paar longdrops. Ry dag trips teen die kus op en gooi in die baaie waar dit mooi lyk. Wurm,kreef en wit mossel is jou beste aas. As die hotnosvis byt beter jou vries geriewe genoeg wees. Geen vis is lekkerder as n vars hotnosvis. Sorry ek weet nie wat noem hulle deesdae hotnosvis nie.
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
Hulle roep hom Cape Bream, as ek reg is. Ons het Desember so 'n klipgooi van 12 Apostels hotel af diep lekker gevang aan hulle. Groot goed.

Chris, ek het nog nooit daar bo iets gevang gekry nie. Net skaamhaaie.

Avontier is reg. Die Breerivier by Velddrif is jou beste opsie. Daar loop die elwe soms woes. Ek het al tot vervelens toe by Langebaan gehengel maar dis tydmors. Toegegee, ek is nie die beste hengelaar nie, en doen dit maar eintlik om tyd saam met my seuns te spandeer en weg te kom van die skoonmense af.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,671
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Hulle roep hom Cape Bream, as ek reg is. Ons het Desember so 'n klipgooi van 12 Apostels hotel af diep lekker gevang aan hulle. Groot goed.

Chris, ek het nog nooit daar bo iets gevang gekry nie. Net skaamhaaie.

Avontier is reg. Die Breerivier by Velddrif is jou beste opsie. Daar loop die elwe soms woes. Ek het al tot vervelens toe by Langebaan gehengel maar dis tydmors. Toegegee, ek is nie die beste hengelaar nie, en doen dit maar eintlik om tyd saam met my seuns te spandeer en weg te kom van die skoonmense af.
Kaboef as Cape Briem byt teen die upper weskus byt hulle woes. Ek het so n plek gehad tussen Skaapvlei en Brand se Baai genaamd Natspat. Jy staan op n klipkrans en drop net jou aas in n poel. Was so 22 kms vanaf my huis noord met daai kuspad. Eenslag vang ek 34 mooies in 2 ure. Die huistoe ry met my 15" visstok oor die handlebars en 34 vis agterin my bergklim rugsak was interessant veral by die 4 hekke wat toe was!!! Daai aand toe eet die ou mense by die oumens huisies in Lutzville alle vorme van vis gaar gemaak!! Die week daarna toe kry ek my dankiesê in alle vorme van brood gebak. Ai was vir my lekker om hulle te bederf met veral kreef. Maklike ding om bedags by die werk bymekaar te maak terwyl ons diamante pomp.
 

Tampan

Race Dog
Joined
Oct 20, 2015
Messages
1,786
Reaction score
309
Bike
KTM 1190 Adventure
HENTIES TOE
Dis al
Ons gaan nog defnitief Henties toe, maar daai kan nie sommer op die ingewing van die oomblik en net vir 'n naweek gebeur nie. Volgende jaar erens.
 

Kaboef

Grey Hound
Joined
May 22, 2006
Messages
6,502
Reaction score
309
Bike
KTM 950 Adventure S
Ja, die kreef is volop daar. Ons gaan kamp ten minste een keer n jaar in die Namakwa park, en pelle van ons maak dan hul kwota elke dag vol. Ek is egter nie so mal oor kreef nie. Sal eerder n tjoppie eet.
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,671
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Ons gaan nog defnitief Henties toe, maar daai kan nie sommer op die ingewing van die oomblik en net vir 'n naweek gebeur nie. Volgende jaar erens.
Ek lees eenslag baie jare terug in die StyweLyne toe skryf die editor dat dit al onomwonde bewys is dat Hentiesbaai se vis die duurste vis ter wêreld is!!! ;)
:LOL:
 

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
2,786
Reaction score
382
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
Ek lees eenslag baie jare terug in die StyweLyne toe skryf die editor dat dit al onomwonde bewys is dat Hentiesbaai se vis die duurste vis ter wêreld is!!! ;)
:LOL:
Bly een moerse ondervinding. Ons was 3 bakkies met 14 ouens vir 10 dae daar. Jy kan net soveel vis vang en dan suip
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
36,671
Reaction score
609
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Bly een moerse ondervinding. Ons was 3 bakkies met 14 ouens vir 10 dae daar. Jy kan net soveel vis vang en dan suip
Ja mens moet vir die ervaring gaan nie net vir visvang. As die vis byt dan is dit n bonus. n Ou oom wat ek geken het wat verskriklik gedrink het het na n week daar een oggend die manne vreeslik laat wag want hy moes dringend toilet toe. Die manne druk al hoeter want daar moet myl 108 se rigting toe gery word!! Uiteindelik kom hy te voorskyn met die woorde " nou het ek bewys Namakwa 5 jaar maak ook n drol"!!! :LOL:
:oops:
 

Blikkies1

Race Dog
Joined
Dec 10, 2015
Messages
1,695
Reaction score
249
Location
Blouberg
Bike
KTM 990 Adventure
If you find yourself in CT, make a point of visiting Roiikranz within the Cape Point Reserve( 34°20'29.99"S 18°28'32.21"E), you'll need hiking shoes, spinning rods and spoons, it is productive for Yellowtail from Nov to Feb I think, Kartonkel are a staple year round, just beware - the locals get shirty if you cross lines.

 
Top