What to do with my Dad's R50/2

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

Cublondie

Pack Dog
Joined
Jul 24, 2019
Messages
86
Reaction score
19
Location
Gauteng
Bike
BMW (all models)
Ek stem big time; los dit soos dit is, net meganies regmaak en die obvious uitsoort soos die sitplek. Dit ooze geskiedenis van elke hoek.
En nog n krap gaan jou nie traanerig maak soos op n nuut, kompleet en duur restorasie.
 
Joined
Jan 22, 2015
Messages
5,715
Reaction score
365
Location
Western Cape
Bike
BMW F800GS
Petri jy is omtrent nou opgewonde, ek hoop die bloed druk pille skop gou in 😜

Ek stem saam, maak die fiets net lekker skoon en kry hom net meganies weer reg en trek daai sitplek oor ;)
 
The TRANSPORTER

Grey Hound
Joined
May 24, 2007
Messages
5,256
Reaction score
246
Location
Pretoria East
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Die lang verwagte prenjties. Ekt die stof op gelos. Die seat is ook kas toe, muise het huis gemaak jare gelede. Die engine crank nog lekker oor.
Fookit ja nee kyk water is n skaarse ding daar by julle maar maggies Stoffel net n behoorlike was en jyt al 110% gevorder en gewen...lol..

Beautiful man sort mechanics uit, trek net die seat oor en was hom en los hom net so!!
 
Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
2,923
Reaction score
116
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
Jinne Honne.

Dankie vir al die positiewe kommentaar. Hygend Petrie. 1ste plek vir jou.

Raait, ek reken n was sal solank die ding doen. @Jacobsroodt , ja Roodt, hy start presies so. Dis makliker as hy op die centrestand staan en jy staan reg haaks met die bike en skop dan afwaarts na jou toe.

Ek onthou toe ek n kind was, start ek eendag die bike, wel, dis al hoe ek hom kon start, (so langs die bike op die centrestand). Vreemd genoeg draf die speedometer ook saam? Heel verbaas staan en blib ek die lui throttle om te sien hoe die spoed soos n revcounter op en af gaan. Ekt onthou goed ek moes aan albei voor en agter crashbars vat om hom vd stand af te trek. Kwits en daar begin hol die ou luigat in eerste rat.

Ekt soos n bosluis aan n vark langsaan gehang en half saamgedraf, totdat hy met my omgevoeter het. Die bleddie boxers wat so lekker laag torque.

Ekt n goeie les daai dag geleer om altyd die Bee-em in neutraal te start.
 
Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
3,957
Reaction score
121
Bike
BMW R1200GS Adventure
Toe vind die fiets sy pad na Robertson toe. Tyd het ek , geld het Hinks ... terg net . Vandat Stoffel daardie fiets hier afgelaai het , word hy spesifiseer as kroonwild hier in my stoor . Alle parte word in sakkies gesit en gemerk soos ek strip ......
 
2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
34,169
Reaction score
2,859
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure

Sal dit dophou, as jy en Hinks nie sal omgee om fotos op te sit nie?
 
  • Like
Reactions: ETS

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
3,957
Reaction score
121
Bike
BMW R1200GS Adventure
Daan dis n BMW , hoekom wil jy fotos sien , net om weer KAK te stirr? Sorry maat , nie hier nie . Ons like ons Boxer enjins en daars regtig niks wat jou insette van BMWs ons kan beinvloed nie .
Jammer eks so reguit , hierdie is n motorfies forum , nie n moddergooiery van maters nie .

So in kort , GFY en kry vir jou n ander speelplek .
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
13,391
Reaction score
2,827
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Jinne Honne.

Dankie vir al die positiewe kommentaar. Hygend Petrie. 1ste plek vir jou.

Raait, ek reken n was sal solank die ding doen. @Jacobsroodt , ja Roodt, hy start presies so. Dis makliker as hy op die centrestand staan en jy staan reg haaks met die bike en skop dan afwaarts na jou toe.

Ek onthou toe ek n kind was, start ek eendag die bike, wel, dis al hoe ek hom kon start, (so langs die bike op die centrestand). Vreemd genoeg draf die speedometer ook saam? Heel verbaas staan en blib ek die lui throttle om te sien hoe die spoed soos n revcounter op en af gaan. Ekt onthou goed ek moes aan albei voor en agter crashbars vat om hom vd stand af te trek. Kwits en daar begin hol die ou luigat in eerste rat.

Ekt soos n bosluis aan n vark langsaan gehang en half saamgedraf, totdat hy met my omgevoeter het. Die bleddie boxers wat so lekker laag torque.

Ekt n goeie les daai dag geleer om altyd die Bee-em in neutraal te start.
Ek is n prentjie mens, jy het my nou lekker laat lag 🤣🤣
 
2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
34,169
Reaction score
2,859
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Daan dis n BMW , hoekom wil jy fotos sien , net om weer KAK te stirr? Sorry maat , nie hier nie . Ons like ons Boxer enjins en daars regtig niks wat jou insette van BMWs ons kan beinvloed nie .
Jammer eks so reguit , hierdie is n motorfies forum , nie n moddergooiery van maters nie .

So in kort , GFY en kry vir jou n ander speelplek .
Moet nooit jammer wees omdat jy "reguit" is nie.
 
2StrokeDan

Teelhond
Joined
Dec 16, 2010
Messages
34,169
Reaction score
2,859
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Ek hou van restourasie goeters, ek kyk tot hoe hulle ou chevs, etc acid-dip, so ek sal maar hier kom kyk.
 
  • Like
Reactions: ETS

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
3,957
Reaction score
121
Bike
BMW R1200GS Adventure
 
  • Like
Reactions: ETS
Top