Where has your bike taken you today?

Platte

Pack Dog
Joined
Sep 25, 2012
Messages
226
Reaction score
1
Location
Meyerton
Bike
Yamaha XT600
Vandag n mooi trip gery van Meyerton, Memel ,Volksrus ,Vrede terug Meyerton so 600km, Memel se ingang het bietjie verander,die winter is hier
 

Attachments

  • 222.jpg
    222.jpg
    236.5 KB · Views: 0
  • 333.jpg
    333.jpg
    191.6 KB · Views: 0
  • 444.jpg
    444.jpg
    165.1 KB · Views: 0
  • 555.jpg
    555.jpg
    141.3 KB · Views: 0
  • 111.jpg
    111.jpg
    96 KB · Views: 0

Platte

Pack Dog
Joined
Sep 25, 2012
Messages
226
Reaction score
1
Location
Meyerton
Bike
Yamaha XT600
Hi Platte het jy n roete van daai trip ? Lyk lekker.
Ek ry sommer met n padkaart, google maps is die beste wat ek kan doen, so 10km buite Volksrus is dit grondpad tot voor Vrede
 

Attachments

  • Screenshot (2).png
    Screenshot (2).png
    676.3 KB · Views: 0

chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
35,545
Reaction score
58
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Laasweek #TunisiaDesertChallenge voltooi met n gehuurde AJP600. Navigational rally soos Dakar, 2de grootste rally na Dakar. 8 stages deur Sahara.....
Ek wou sê daai lyk nie na n TW200 nie!!!:p
Gooi nog fotos van die Rally en hoe was die bike?
 
Top