Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit was weer tyd vir die CTCT (Cape Town Cycle Tour, voorheen die "Argus")
Baie nat in die oggend, maar dit het later opgeklaar. Die BMWMCCC het weer 'n klomp MotoMarshals aan diens gehad.
20220313-GK-staan-en-wag-0.jpg

Een voordeel van die bokser enjin . . . jy kan jou handskoene droog bak
20220313-085420.jpg

Die roete is sekerlik een van die mooiste in die land
Die groot strand by  Noordhoek
20220313-Noorhoek-strand-1.jpg

Misty Cliffs naby Scarborough
20220313-Misty-Cliffs-02.jpg

Aan die begin van die lang klim teen Chapmans Peak se pas
20220313-Chappies-begin-05.jpg

Vir diegene wat in geologie belangstel:
Mooi uitsig aan die begin van Chapmanspeak Drive, maar let op die rotsformasies.
Baie interessant van hierdie pas is dat dit die geologiese ouderdom van die aarde goed illustreer.
Die pas is gebou al langs die skeidingslyn waar die ou stollingsgesteentes (onder) en die jonger sedimentere rotslae (bo) teenmekaar lê.
Die vet ronde rotse onderkant die pad is stollingsgesteentes (E. Ignious rocks), dit is rotse wat diep ondergronds gevorm is deur gestolde lawa en wat mettertyd na die oppervlak beweeg soos wat die tektoniese plate beweeg.
Bokant die pad is sagter Sedimentere rotse wat gevorm word deurdat verskillende sediment (stof, sand, modder, lawa, rookpartikels ens) van bo af op 'n oppervlak gaan lê.
Deur die millenia word verskillende lae sediment gevorm soos wat die toestande verander - oudste lae sediment onder, jongste sediment heel bo.
Ongelooflik om daaraan te dink - hier waar die pad nou loop, was lank lank gelede diep onder die aarde se oppervlak. En alles regs van die pas het deur die miljoene jare laag op laag gevorm. Elkeen van die lae was eens op 'n tyd die oppervlak van die aarde.
Ou rotse en jonger lae sedimenrotse is ook duidelik sigbaar bokant Llundudno
20220313-Llundudno-rotse.jpg
 
BuRP said:
Kenzogs said:
I also need to meet a few other lucky folk who have no real commitments and are able to ride when they like. Have bikes - will travel.

I'm in the same boat - what bikes?
I read Mozambique and Cape Town, Triumph but see a Yammie.....  :scratch:

I need to update. place and bike picture. Triumph Tiger 800, KTM500EXC, Husky TE310.
 
Vandag in die Vrystaat gaan rondry Meyerton, Heilron, Vegkop oor Lindley, Senekal, Steynsrus, Edenville, Heilbron, Meyerton. Damme vol water en kosmose oral te sien
 
Attachments

  • 10.jpg
    10.jpg
    359.9 KB
  • 11.jpg
    11.jpg
    416.2 KB
  • 12.jpg
    12.jpg
    344 KB
  • 13.jpg
    13.jpg
    339.5 KB
Lekker o
Trip Gouritsmond toe vir n friend se afskeids naweek.

Die DR big wou nie weer loop nadat hy afgesit is nie. Ons het hom huis toe gesleep en n los draad onder die tenk gekry. Daarna was die ou weer so goed soos nuut!
 
Attachments

  • 09EA2120-DC5D-4E79-AAC8-2047C51BD2E9.jpeg
    09EA2120-DC5D-4E79-AAC8-2047C51BD2E9.jpeg
    167.3 KB
  • 810B8DA3-D1B6-4324-86E1-3779D8B16523.jpeg
    810B8DA3-D1B6-4324-86E1-3779D8B16523.jpeg
    173 KB
  • A6EA7F98-4C6F-42AF-B1BC-68312EE268D1.jpeg
    A6EA7F98-4C6F-42AF-B1BC-68312EE268D1.jpeg
    142.1 KB
  • F09BF841-B3F9-466E-9260-1140F52FAF1C.jpeg
    F09BF841-B3F9-466E-9260-1140F52FAF1C.jpeg
    120.4 KB
Bliknêrs said:
:thumleft:
Baiie spesiaal Schulla !
Dit sal julle vir altyd onthou!! :thumleft:
Sy kort net n 8 op haar nommerplaat om my heel eerste 4 wiel ryding se nommer te hê nl CG 28007. :thumleft:
 
Vir diegene wat in geologie belangstel:
Mooi uitsig aan die begin van Chapmanspeak Drive, maar let op die rotsformasies.
Baie interessant van hierdie pas is dat dit die geologiese ouderdom van die aarde goed illustreer.
Die pas is gebou al langs die skeidingslyn waar die ou stollingsgesteentes (onder) en die jonger sedimentere rotslae (bo) teenmekaar lê.
Die vet ronde rotse onderkant die pad is stollingsgesteentes (E. Ignious rocks), dit is rotse wat diep ondergronds gevorm is deur gestolde lawa en wat mettertyd na die oppervlak beweeg soos wat die tektoniese plate beweeg.
Bokant die pad is sagter Sedimentere rotse wat gevorm word deurdat verskillende sediment (stof, sand, modder, lawa, rookpartikels ens) van bo af op 'n oppervlak gaan lê.
Deur die millenia word verskillende lae sediment gevorm soos wat die toestande verander - oudste lae sediment onder, jongste sediment heel bo.
Ongelooflik om daaraan te dink - hier waar die pad nou loop, was lank lank gelede diep onder die aarde se oppervlak. En alles regs van die pas het deur die miljoene jare laag op laag gevorm. Elkeen van die lae was eens op 'n tyd die oppervlak van die aarde.
Ou rotse en jonger lae sedimenrotse is ook duidelik sigbaar bokant Llundudno

[/quote]
Dankie, dit is baie interresant. Ek sal beslis anders kyk na daai pad sou ek hom weer ry  :thumleft:
 
f31c0d6ce43e93109611aeb3b3aa552d.jpg

1caf3e87a59f1c7484b334f4f8241e5d.jpg

An epic father and son trip to underburg. A 13hur trip down. Mostly dirt with some breath taking views. Then up sanipass for my dads b day. An adv to remember and the start of Lots more.

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Slip, sliding away  :ricky:
 
Attachments

  • am1.jpg
    am1.jpg
    377.6 KB
  • am2.jpg
    am2.jpg
    378.9 KB
  • am3.jpg
    am3.jpg
    297 KB
Lekker reen gehad  :thumleft:, nou het jy rede om die bike weer te was.  :biggrin:

Ons ry so 3/4 keer 'n week so 150/200km draai hier in ons agterplaas, nou die dag ook die vorige dag lekker gereen.  Die klein bikes vat daai paaie met gemak.  :deal:
 
Vis Arend said:

Dit het gister omtrent heeldag gereën.
Ja, die CRF loop maklik op enige pad, self met die horrible Sirac bande op.  :thumleft:
 
From the East Rand all the way to Val hotel the farms are all beautiful and green . Stunning riding today that made me realize why I still ride .
 
Attachments

  • IMG-20220327-WA0000.jpg
    IMG-20220327-WA0000.jpg
    228.4 KB
  • IMG-20220327-WA0001.jpg
    IMG-20220327-WA0001.jpg
    227.9 KB
  • IMG-20220327-WA0002.jpg
    IMG-20220327-WA0002.jpg
    245.7 KB
Top