Jy ry weer lekker rond.Omuhonga River bed at Okangwati in the Kunene Region of Namibia
View attachment 870767View attachment 870768
Hello Rob, die kus is n malhuis die tyd van die jaar so mens moet weg komJy ry weer lekker rond.
Daarmee stem ek saam. Ons is tans in Hogsback... Nat en koud.Hello Rob, die kus is n malhuis die tyd van die jaar so mens moet weg kom
Oh lekker man met die motorfiets?Daarmee stem ek saam. Ons is tans in Hogsback... Nat en koud.
Wat maak 'n mens in Hogsback, Rob? Stayed there a couple of days on a 4700 km bike trip with wifey, and if it weren't for the Visarende taking us on some scenic routes in the region, we could have died of boredom...Daarmee stem ek saam. Ons is tans in Hogsback... Nat en koud.
Wou net sê, gaan doen Michell's Pas en dan sommer Katbergpas, dis opwindend.Wat maak 'n mens in Hogsback, Rob? Stayed there a couple of days on a 4700 km bike trip with wifey, and if it weren't for the Visarende taking us on some scenic routes in the region, we could have died of boredom...
Doing Michel's Pass two-up, with loaded bike, wasn't boring though.
Enjoy your holidays!
Sal laaik van weer in daai area rondry!Wou net sê, gaan doen Michell's Pas en dan sommer Katbergpas, dis opwindend.
Ek kan ander plekke voorstel soos ou Piet Retief se huis op die Post Retief se pad, Mfofu reservaat en dan Fort Fordyce, als mahala, gaan jou net petrol kos. Lekker geskiedenis in daai omgewing.
Dalk gelukkig nie... Vandag is die eerste dag wat ons son sien vandat ons hier Donderdag aangekom het.Oh lekker man met die motorfiets?
Hier is dit so warm selfs die kraaie soek koelte
Suid Afrikaners is altyd welkom... was jare laas daar, sal moet gaan ... ek hou van jou roete ...
Enter your email address to join: