Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dan sal jy beslis n draaitjie moet kom ry. Jy sal nie Oshakati erken nie
Ek was daar in sektor 10 in die Army, 16 maande in Oshakati
Daai sein toring geklim wat nou nie meer daar is nie
Pok...goeie ou dae ne!!
 
Went to ride Blou Krans Pass. It's actually closed, has been for a while but still passible. A very special place.
 
Attachments

  • 20231226_114215.jpg
    20231226_114215.jpg
    1.3 MB
  • 20231226_115443.jpg
    20231226_115443.jpg
    1.1 MB
  • 20231226_115505.jpg
    20231226_115505.jpg
    1.4 MB
  • 20231226_114427.jpg
    20231226_114427.jpg
    871 KB
Quick 2 day trip with Tiaan earlier this week
Loooots of back roads from Bellville to Franschoek, Greyton, Swellendam, Zuurbraak, Korentepoort dam, Riversdale
 
Attachments

  • IMG_20231226_182718.jpg
    IMG_20231226_182718.jpg
    5.9 MB
  • IMG_20231226_151004~2.jpg
    IMG_20231226_151004~2.jpg
    4.5 MB
  • IMG_20231226_194656.jpg
    IMG_20231226_194656.jpg
    5 MB
  • IMG_20231226_124113.jpg
    IMG_20231226_124113.jpg
    4.7 MB
  • IMG_20231226_101502.jpg
    IMG_20231226_101502.jpg
    6 MB
  • IMG_20231226_180756.jpg
    IMG_20231226_180756.jpg
    5.5 MB
  • IMG_20231226_125439~2.jpg
    IMG_20231226_125439~2.jpg
    3 MB
  • IMG_20231226_075301~3.jpg
    IMG_20231226_075301~3.jpg
    2.5 MB
Is Oshakati se strate nog steeds so breed?
Ek hoor dis nou n stad
Vierbane in en vier bane uit dis hoe Oshakati se hoofstraat deesdae lyk, met Engen en Wimpy in die middel. 💪
:oops:
 
  • Like
Reactions: TVB
Vierbane in en vier bane uit dis hoe Oshakati se hoofstraat deesdae lyk, met Engen en Wimpy in die middel. 💪
:oops:
Wel, meer as die helfte van al die mense in Namibia bly in Owamboland, en Owamboland is slegs 'n skrale 6% stukkie grondgebied van Namibia.

Oshakati is inderdaad 'n stad en een van die grootste in Nam. Die plek het tot 'n Game en moet nie van Kentucky vergeet nie.

Die laaste keer wat ek daar was het ek amper verdwaal in die stad. :oops:
 
Wat my verstom het laas toe ek in 2007 daardeur is was die Nashua tak wat hulle daar gehad het. Nashua sy eie kantore in Owamboland?!! :oops: As dit in Tsumeb was kon ek dit nog glo, maar in Oshakati het my verstom!!
 
My een swaer het daar gewerk en my skoonsuster se kind ook. Daar is groot besighede, hul reken dis waar die groot geld vandaan lê. Dis eintlik te verstane as jy in ag neem dat meer as 50% van die bevolking daar woon. Pupkewitz het groot takke daar.

Toe ons laas daar in 2013 was stop ons by die eerste Spar wat ons sien, sommer so in die begin van die stad, met die gedagte dit sou die enigste behoorlike winkel wees. Toe ons klaar is ry ons aan, daai Spar was toe al die tyd aan die buitewyke van die stad, so ent verder toe begin die groot besighede eers, met nog Spar's en groter inkoop sentrums. My tong het letterlik uitgehang. Maar natuurlik 'n tipiese Afrika stad, druk verkeer, manne ry soos hulle wil en padtekens beteken niks.
 
Maar natuurlik 'n tipiese Afrika stad, druk verkeer, manne ry soos hulle wil en padtekens beteken niks.

Hel daai 100 000 Corolla taxis had my oê wyd oop reg rondom my kop!! :oops:
😬
 
Top