... half naaitjie, in Walvis, Oshakati en Windhoek groot geword ...Suid Afrikaners is altyd welkom
... half naaitjie, in Walvis, Oshakati en Windhoek groot geword ...Suid Afrikaners is altyd welkom
Dan sal jy beslis n draaitjie moet kom ry. Jy sal nie Oshakati erken nie... half naaitjie, in Walvis, Oshakati en Windhoek groot geword ...
Ek was daar in sektor 10 in die Army, 16 maande in OshakatiDan sal jy beslis n draaitjie moet kom ry. Jy sal nie Oshakati erken nie
Vierbane in en vier bane uit dis hoe Oshakati se hoofstraat deesdae lyk, met Engen en Wimpy in die middel.Is Oshakati se strate nog steeds so breed?
Ek hoor dis nou n stad
Wel, meer as die helfte van al die mense in Namibia bly in Owamboland, en Owamboland is slegs 'n skrale 6% stukkie grondgebied van Namibia.Vierbane in en vier bane uit dis hoe Oshakati se hoofstraat deesdae lyk, met Engen en Wimpy in die middel.
Wat my verstom het laas toe ek in 2007 daardeur is was die Nashua tak wat hulle daar gehad het. Nashua sy eie kantore in Owamboland?!! As dit in Tsumeb was kon ek dit nog glo, maar in Oshakati het my verstom!!Wel, meer as die helfte van al die mense in Namibia bly in Owamboland, en Owamboland is slegs 'n skrale 6% stukkie grondgebied van Namibia.
Oshakati is inderdaad 'n stad en een van die grootste in Nam. Die plek het tot 'n Game en moet nie van Kentucky vergeet nie.
Die laaste keer wat ek daar was het ek amper verdwaal in die stad.
My een swaer het daar gewerk en my skoonsuster se kind ook. Daar is groot besighede, hul reken dis waar die groot geld vandaan lê. Dis eintlik te verstane as jy in ag neem dat meer as 50% van die bevolking daar woon. Pupkewitz het groot takke daar.Wat my verstom het laas toe ek in 2007 daardeur is was die Nashua tak wat hulle daar gehad het. Nashua sy eie kantore in Owamboland?!! As dit in Tsumeb was kon ek dit nog glo, maar in Oshakati het my verstom!!
Sexy bike that
Hy groei op my. Mag hom dalk n rukkie houSexy bike that
Enjoy!!!
Enter your email address to join: