Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Woensdag 20 Des: Vereeniging tot Beaufort-Wes, al die pad N1
Donderdag 21: Beaufort, Touwsrivier, Ceres, Tilbagh, Riebeeck Kasteel and Wes, Mooreesburg, Langebaan
Maandag 25: Langebaan, Ceres, Worcester, Kaapstad, Bloubergstrand, Yzerfontein, Langebaan
Woensdag 27: Langebaan, Stellenbosch, Hermanus, Napier, Bredasdorp, Waenhuiskrans
Donderdag 28: Waenhuiskrans, Bredasdorp, Swellendam, Stilbaai, George, Sedgefield.

2016 R1200GS kilometervraat.
Laaste update:
Maandag 01 Jan: Sedgefield na Aldam (966 km)
Dinsdag 02: Aldam na Vereeniging.

Nie een enkele hik of snik van die Triple Black af nie. Niks. Nie toe dit 39,5 grade C was op 20 Des of 16 grade C op 1 Jan op dieselfde plek in die Karoo nie.
Totaal verniet die bandpomp en snotties saamgery, MAAR ek veronderstel dis soos die brandweer. As jy hom soek, soek jy hom dadelik.

En, vir die hele 3953 km, het ek vir reënpak letterlik net Maandag 01 Jan in Outeniquapas en Maandagmiddag tussen Beaufort-Wes en Drie Susters nodig gehad. Dis dit. Gedagtig aan Baz Luhrman se liedjie van destyds wat sê: If I can give you one piece of advice, wear sunscreen; sal ek dit sê: If I can give you one piece of advice, sit C-Thru op jou visor and bike screen. Maak nie saak hoe dit reên nie, jou visibility bly baie goed.
 
Ry lekker rond terwyl ander moet werk, Pappa wag vir jou
 
My bike took from out of the garage onto the paving on a very slow clutch walk.

Time to start the stripdown for repairs and replacements, after my recent accident
IMG_7436.jpeg
 
Top