Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Die rivier het mooi gesak sedert die 8ste. Ons moes terug draai en Patensie langpad aandurf.

Verskriklike mooi wêreld!

GRP1.jpg

GRP2.jpg
 
Vanoggend 08h00 uit die huis uit, om n gewriggie te gaan toets.

Uit Stellenbosch via helshoogte, Paarl Ni oor die ou du Toitskloof pas, en afgedraai by Rawsinville Slanghoek vallei deur.

Ceres tenk volgemaak en weer by Op-die-Berg. Katbakkies oor vir n toasted sarmie en chips by Tankwa padstal.

Toe regs lands Tankwa padstal ingedraai, vinnig vir Raël hello gesê by BikeX, en toe verder deur Bizansgat tot naby Tjol se tol op die Sutherland/Matjies

fontein pad tot in Sutherland. Daar n Coka-Cola geniet, en in die hoofsrtraat af 'gewheelie".

Af met Oubergpas, en tipies ek met my rotsvaste rigting bestandheid, ry ek so dat ek presies weer uitkom by die Sutherland/Matjiesfontein teerpad.:love:

en ek het gemik vir Karoo-poort......

Toe gooi ek maar teer vir die 70 km tot by Matjiesfontein en die N1.

Laaste volmaak was op Touwsrivier, en toe N1 huistoe, weer bo-oor die ou du Toiskloofpas.

744 km in totaal. Dit was op n stadium nogal lekker warm.
 
Lekker Danie
Help seker nie ons vra vir prentjies nie…😈
 
Top