@Vis ArendIs dit die pas tussen Riebeeck Oos en Alicedale?
Mooi paaie in daai omgewing, ek sien jy explore lekker daar.
As ek dink wat jy dink jy dink die spelfoujies is sou ek seker nou nog daar rond gesoek het na die oorsprong van daai naam......Kalmoesfonteinpas
Jong, ek dink daar is twee Klein spelfoutjies.
So gedink, dankie, maar nooit geweet daai pas het 'n naam gehad nie, wys jou net, nooit te oud om te leer nie.@Vis Arend
Die einste een.
Ja dankie, ek geniet die Oos-Kaap erg. Nou gesluit vir Kerstyd en kruie aan huis toe, Pretoria. Wil Natal om, nou op Gonubie, besluit nog op ʼn roete.
@Vis ArendGonubie na Otto du Plessis
https://maps.app.goo.gl/1N7rZZjDqtHuP21e7
Otto du Plessis to Kokstad via Rhodes, Naude Pass
https://maps.app.goo.gl/kktdmgqmK2xx1hay8
Groot plesier, laat weet wanneer jy terug is dan gee ek so paar voorstelle van lekker roetes in daai omgewing, alhoewel ek sien jy al van hulle gedoen het. Wat ookal roete jy neem, ry veilig en geniet dit.@Vis Arend
Dankie vir die roetes Louis.
Staan net hier oor by vriende op Gonubie en hulle beveel ook aan eerder binneland oor.
Is eintlik naby Jansenville besig by nuwe windplaas, en gaan vroeg Jan weer met fiets daai kant toe, Vrystaat deur.
Dis mooi.Naby Riebeek-Oos
View attachment 930914
ʼn Omtos mishêppie....
View attachment 930915
Kalmoesfonteinpas
View attachment 930916
Ek maak so dankie.Ps. Laat weet van watter kan jy in die Vrystaat deurkom, dan kyk ek na 'n roete vir jou Jansenville se rigting toe.
Nice, ek sien daai rots lê nog steeds in die pad.
Enter your email address to join: