Whuzup Dogs!?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 7, 2012
Messages
2
Reaction score
0
Location
Jozi
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek is Kevin van Joburg.  Ek kan nie wag vir die lente om te kom nie sodat ek die ys van my gat kan afkrap en 'n bietjie diep veld toe kan ry nie. Ek ry KLR.
 
Top