Old School Biker
Pack Dog
Right ek vat mos toe gister my bike deur die toets om op my naam te sit. toe kry ek 'n leke lysie van goed wat moet reg kom. Pot snot as jy my vra.
1. Speedo
2. Indicators not sabs . (wtf)
3. tail light lense
4. front brake to hard
5. Bright warning light (as die swicth se low dan is die brights seker af)
6. Indicator warning light
7. Parklight?
So as enige iemand dalk weet waar ek 'n sr/xt speedo in die hande kan kry sal ek dit baie wardeur. die sabs indicators kan ek by startline kry.