Vance
Race Dog
Hello almal,
Ek benodig dringende raad asb ... ek kyk na 2004 KTM 640 Enduro in baie goeie kondisie, met Akro pyp, Long range tank (18l) en 19k km's oppi klok, vir R38k.
Maar toe gister loop ek 'n 2006 KTM 640 Adventure in average kondisie (baie brandewyn merke oppi tank en fenders en rims), met ook Akro pyp, met std 28l tank en 61k km's oppi klok vir R40k.
So watter een nou????
My hart se koop die Adventure en maak maar reg wat fout is, maar aan die anderkant wil ek ook nie 'n lat vir my gat pluk met al daai km's nie.
Gee raad asb manne.
Dankie.
Vance.