Wild Dog Gemeenskap! ️ Weggee Alert!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Off Road Cycles

Pack Dog
Joined
Jul 27, 2011
Messages
273
Reaction score
188
Location
Pretoria
Bike
KTM 950 Adventure
Wild Dog Gemeenskap! ️ Weggee Alert!

Ons by Off Road Cycles gee 'n motorfiets-bykomstighede-pakket weg vir een gelukkige wenner! Wat kan jy moontlik binne kry? Nuttige gereedskap en toebehore om jou volgende avontuur na die volgende vlak te neem, ter waarde van R2000.

Hoe om in te skryf:

Om in te skryf vir hierdie weggee, is dit super maklik! Volg net hierdie stappe:

• Volg ons Facebook, en Instagram-blad as U nog nie doen nie, vir 2 inskrywings:

https://www.facebook.com/OffroadCycles?mibextid=ZbWKwL

https://www.instagram.com/off_road_cycles_pta?igsh=czU0M2ZxM3E1eWkz

• Like die video plasing oor die KTM 990 Adventure motofietse (990 Showdown) vir 1 inskrywing per sociale media platform, en:

• Los 'n kommentaar daar onder en deel jou opinie oor die KTM 990/950 avontuur-motorfiets. Is dit die koning van die avontuur-fietse? Of dink jy daar's iets beter? (1 inskrywing per sociale media platform)

Hoe meer jy inskryf, hoe groter is jou kanse om te wen! U kan tot 8 inskrywings in stuur!

Hier is 'n paar belangrike dinge om te onthou:


• Hierdie weggee is eksklusief vir lede van die Wild Dog gemeenskapsforum.

• Inskrywings sluit op 30 Julie 2024, waarna die wenner op die 1ste Augustus aangekondig word.
• Vir 'n bonus inskrywing , los 'n kommentaar op dié forum plasing, en laat weet ons wat Conrad se gunstelling woord is.

Moenie hierdie geleentheid mis nie! Skryf nou in en kry jou hande op hierdie fantastiese prys!

Bly ingeskakel!

Mag die beste avonturier wen!

Die Off Road Cycles Span
 
Top