Winter Gloves?

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
885
Reaction score
6
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
Heated grips, olifantore en wintershandskoene help my niks,,my vingerpunte vries af,,,weet later nie hoe om die handlebars vas te hou nie en die bike se engine is te bleddie toe om af te buk om hom n drukkie te gee vir n biki hitte,,,ek het 3 winterseisoene terug n stel electric gloves gemaak,,het dit erens gebere rn kry dit nie het maar weer met die kar gery vanoggend...
Al wat vir my werk is die electric gloves,,ek gaan dit soek, dit moet hier iewers lê
 

The TRANSPORTER

Race Dog
Joined
May 24, 2007
Messages
4,881
Reaction score
68
Location
Pretoria East
Bike
KTM 950 Adventure S
Probeer daai dun latex dun rubber handskoene wat nou orals te koop is agv covid, trek n paar aan dan jou wintershandskoene…werk vir my.
 

Latest posts

Top