Wipeout, Umtombe Bash, Buck, Hospital - Need I say More

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
**** Schalk, ek het gehoor van die ou wat die been gebreek het maar het nie geweet dis jy nie.

Sorry oor die nonsense by die hospitaal, Life het daai reputasie.

Ek's bly jy het Crowther gekry. Hy is die enigste rede dat ek nog my regterhand kan gebruik.
 
Metaljockey said:
**** Schalk, ek het gehoor van die ou wat die been gebreek het maar het nie geweet dis jy nie.

Sorry oor die nonsense by die hospitaal, Life het daai reputasie.

Ek's bly jy het Crowther gekry. Hy is die enigste rede dat ek nog my regterhand kan gebruik.
Hi Metaljockey dankie, ek sal nog eendag met jou wil sit en luister na van jou stories, jy het ook mos al 'n paar major rides gedoen. Groete
 
Well done okes, true WD spirit :thumleft:

Jacques, pm me your cell number, so i can add you to our centurion whatsapp drinking group :thumleft:

Schalk - send me your details, so i can at least get your Bash shirt and sticker to you?
 
well done guys u took the bad with the good and came out smiling. my type of people. thanks fore the RR.
 
Die Africa Twins........  Great RR en lekker trippie.  Goed gedoen.  Schalk, gou gesond word.
 
At least the "you must sell your bike" brigade has faded a bit after 3 weeks and another 3 weeks with the plaster on before I will ride again, will post some phodies of all the artwork on the plaster soon. In the mean time we already had the reunion braai with Bush trotter and Jaquedup and Supperdave and wifie.
 
Schalk

Nie meer so lank nie dan is jy uit daai gyps.

Jy't seker lekker gele en droom oor 2015.

Sterkte
 
Top