• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Sorted Withdrawn 2007 Transalp 650

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mof

Race Dog
Joined
Oct 15, 2010
Messages
1,323
Reaction score
65
Location
Calvinia
Bike
AJS (all models)
Die bike is meganies mooi na gekyk. Ek pendel op die oomblik tussen Stellenbosch en Durbanville. Ek verkoop omdat ek ‘n ander bike gekoop het om mee te pendel en die een wil ruil vir iets wat beter op die plaas sal werk.
Ek stel belang in enige van die thumpers behalwe ‘n KLR (dis maar my persoonlike kak).

Hy is onlangs gediens by Superbike Solutions en loop seepglad, dit het tappets, carb balancing en nuwe ketting en sprockets ingesluit. Tyres is 60%.

Daar is ‘n paar kneusplekkies. ‘n Vriend het ongelukkig tweede gekom in ‘n onderonsie met ‘n taxi so daar is kosmetiese skade soos sigbaar in die kiekies.

Sal hom vir R35k laat gaan soos hy nou is.

Fiets is in Stellenbosch op die oomblik.
Dirk
0845805004
 

Attachments

  • IMG_1396.jpeg
    IMG_1396.jpeg
    3.4 MB · Views: 9
  • IMG_1395.jpeg
    IMG_1395.jpeg
    3.2 MB · Views: 0
  • IMG_1397.jpeg
    IMG_1397.jpeg
    3.4 MB · Views: 0
  • IMG_1400.jpeg
    IMG_1400.jpeg
    2 MB · Views: 0
  • IMG_1398.jpeg
    IMG_1398.jpeg
    3.3 MB · Views: 0
  • IMG_1399.jpeg
    IMG_1399.jpeg
    3.1 MB · Views: 0
Last edited:




 
Last edited:
Top