Woensdag (stemdag) Katbakkies - worsbraai trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Wie gaan saam om die heerlikke vakansiedag in die veld 'n worsie te braai?
Daars genoeg tyd voor en na die trip om te stem.


Ons vertrek 09H00 vanaf Kasteel-Motors op Riebeek Kasteel en dan vat ons die stof tot in Gouda en deur Nuwekloof dan weer die stofpad tot in Wolseley en van daar deur Ceres op die GROND-HIGHWAY tot by die katbakkies pas se afdraai en daar braai ons 'n worsie en ry verder tot by Op-Die-Berg en terug via Gydo-pas.
 
Top