Wolbaadjie anyone?

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

VaalBaas

Grey Hound
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,306
Reaction score
224
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Praat maar eerder in prentjies.

My ousus brei nog, so ek vat die truie wat sy brei.......,maar ek dink nie ons oraar hier van dueselfde ding nie🤣🤪
 

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
3,224
Reaction score
540
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Ja die Ingils sukkel maar🤣

Hiers hy:
 

Attachments

  • 8F079BCE-29D0-4F10-A2C7-7C1624745B83.jpeg
    8F079BCE-29D0-4F10-A2C7-7C1624745B83.jpeg
    59.9 KB · Views: 0

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
10,836
Reaction score
848
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Toe maak ek my naam gat by my vrou, ek vertel haar van die wolbaadtjie wat jy soek, seg sy vir my, JA, sy het een, kan ek dan nie onthou nie. :oops:
Blykbaar gekry toe sy nog judo gedoen het op skool. En daar loop haal sy die baadtjie en wys my, wolbaadtjie vertel ek jou, dit sê so op die label in die baadtjie.
Ter verdediging moet ek darem bysê, dit was meer as 42 jaar terug wat ek laas daai baadtjie gesien het en daai tyd toe dag ek dis maar net 'n gewone blazer. :eek:

En nee, daai baadtjie gaat jou nie pas nie. ;)
 

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
3,224
Reaction score
540
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Dis juis hoekom ek graag een wil he - hy sal 42 jaar hou, hy is gemaklik, nie so warm nie en tydloos!

Maar teen R 7 000 kan ek elke 2 jaar n vars een koop van katoen, plastiek of watookal hulle die goed van maak.

Ek dra n blazer ook net een aand in 2 jaar ;)
 

LouisXander

Bachelor Dog
Joined
Feb 21, 2006
Messages
13,943
Reaction score
678
Location
Germiston
Bike
KTM 950 Adventure
Hier in Kemptonpark is n moerse shop wat baadjies verkoop.

Baie cheap maar dalk Chinese wol as jy my vra.
 

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
3,224
Reaction score
540
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
Blykbaar het Woolies ook (pun intended), as ek nie daar regkom nie sal ek by jou die details kry👍🏻
 
Top