AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
My 2006 WR450 is te koop. Het XR650 aangeskaf, so die Yammie staan meeste van die tyd. Die bike is in baie goeie kondisie. Alles werk 100%......speedo, voor- en agterlig, electric start. Ketting, sprockets en tires kan nog baie kilos doen.
Ekstras: GYT-R pyp, handguards, bashplate, radiator braces, alloy disk protectors....al wat ek nou aan kan dink.
Bike het 12400km op klok. Gediens en valve clearances gedoen. Ook nuwe battery. Is nie gerace, basies op 2 spoor paaie gebruik. Baie goed onderhou.
Bike in Beaufort Wes.