Pappa-B3r
Race Dog
- Joined
- Feb 2, 2011
- Messages
- 1,180
- Reaction score
- 27
- Location
- Potchefstroom
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Hi mense
Ek het so maand of twee terug geval met my bike ... Seker so teen 40-50 km/h op die pad.. Toe ek die skade bekyk sit my nommerplaat nie meer reguit met die wiel nie.
Ek het na links geval en die nommer plaat het na regs gestaan, het dit soortvan gefix met spacers maar .... Dit pla my.. Enige iemand al so iets gesien of van gehoor ?
Enige iemand wat 'n staal of alu subfram het wat hulle nie gebruik nie ... ?
Groete