XR150 nek bearings

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,957
Reaction score
1,065
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
My seun se 150 het nou net oor die 3000 km op.
Gisteraand ruil ons bikes en ek neuk in n modder poel in want die bike wil nie draai nie.
Ek dog dis seker maar omdat ek van die 450 afgeklim het, maar later kom ek agter dit voel of die nek bearings erger is as my TT600 s’n
Is dit moontlik dat die bearings na n jaar al kan sat wees?
Is daar iers anders wat ons kan nagaan. Dalk bietjie ghries?
Hy is nie meer onder waarborg nie.
 
Top