XRL vrae en opsies.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Watter tank?

  • Acrebis

    Votes: 9 75.0%
  • Clark

    Votes: 2 16.7%
  • IMS

    Votes: 1 8.3%

  • Total voters
    12

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
5
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Lyk my ek gaan deel van die XRL klub word.  >:D

Slakkie het sy XRL by my kom aflaai om te toets en wat 'n bike! (en moerse nice ou, hy los sy bike by my om mee te ry wat nou eers 559km's op het!  :eek:  )

Twee vrae.
1. Ek hou van die Acrebis Natural tank maar niemand het voorraad nie. Wat is die verskil tussen die Acrebis, Clark en IMS? Wat is die beter keuse.?
2. Die bike is net te hoog vir my, kan ek hom laat sak? Ander link of so iets? En wie verskaf dit, kry nerens so iets raak ge-Google nie.

As alles mooi loop het ek my bike volgende week.  :ricky:

In volgorde van belangrikheid wat is die belangrikste ekstras om te kry?
 
Top