Yamaha T7 - No longer a Concept

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,325
Reaction score
197
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
I bought my first Tenere for Aus$15000 second hand (1800km Demo). I did another 14 000 km on the bike and sold it for Aus15500.
Dis 2022 wees bly hy is nog R199k, kyk wat kos n bok al

View attachment 795353
Nou sien, ek het ‘n T7 en my bokke het hoenders wat hulle bestuur
 

Attachments

  • 8ACC4452-117D-4C5B-BB75-6B22C7E00F21.jpeg
    8ACC4452-117D-4C5B-BB75-6B22C7E00F21.jpeg
    1.4 MB · Views: 0

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,929
Reaction score
105
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Land Cruisers en Hilux is overpriced vir wat jy kry maar hulle verkoop by die duisende, seker ook n klomp dom mense wat hulle koop. Ek hoor die nuwe 890 se gadgets gaan net werk vir 1200km dan moet jy weer ekstra betaal om dit terug te kry :ROFLMAO: Kan sommer selfde tyd dit laat unlock as jou shock vervang word.
Dankie tog jy vra net nie meer die vraag of die T7 te duur is nie...
Dit is maar die dom mense wat praat van hoe duur die T7 is, maar wat dit nog nie gery het nie.
Terwyl jy sleg praat van al die KTM probleme, wat jy mos persoonlik ondervind het....;)
 

sidetrack

Gentleman Dog
Joined
Jan 30, 2006
Messages
17,933
Reaction score
941
Location
Pretoria
Dankie tog jy vra net nie meer die vraag of die T7 te duur is nie...
Dit is maar die dom mense wat praat van hoe duur die T7 is, maar wat dit nog nie gery het nie.
Terwyl jy sleg praat van al die KTM probleme, wat jy mos persoonlik ondervind het....;)
As ons kan aangaan oor kadwaa is dit seker maar ok om van lekkende shocks ook te praat. Dit daar gelaat. Ry wat jou bly maak.
 

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,929
Reaction score
105
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Ek is maar net suur want ek kan nie n nuwe T7, Hilux of 890 met sy vaktap clutch plate en seels bekostig nie....
Verskoon tog asb sidetrack.
Muffins = comfort food....
 

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Flippet, meer KTMs verkoop as wat ek gedink het. Daai is total domination van middel gewig bikes. Sal like om die grafiek te sien van die groter bikes ook, of die GSe nogsteeds so skoonskip maak soos in verlede. n mens sou meer 850 verkope verwag het, veral omdat die botterbulletjie al soveel weeg soos vorige 1200GS.


Maar meer opvallend vir my daar is waar die Triumph le. Ek dink nie eers hy is al op die mark vir die volle periode van die grafiek nie. Daai is gesonde goeie allrounder kompetisie, en daai verkope is gebaseer op wat die produk bring, nie blinde Japan liefde of oranje oogklappe nie. Beter verkoop as 850GS met n tiende van die dealerships, indien nie minder. Impressive.
 

Dwerg

Bachelor Dog
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,170
Reaction score
649
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Die 850GS het my ook verbaas maar hy is al in 2018 uit gebring. Mens verwag dat verkope verminder oor tyd maar dit voel ook of hy nie naastenby so goed gedoen het soos die 800 nie. Probleem is dat in BMW se besigheid model is die end goal om te upgrade na ‘n boxer toe. Die res is stepping stones. Ek het gister aand twee bladsye geskryf oor daai klein grafiekie en wat mens als uit hom kan lees en dis alles behalwe ekonomie 101
 

chopperpilot

Grey Hound
Joined
Oct 10, 2009
Messages
8,820
Reaction score
39
Location
Nelpruit, MP
Bike
KTM 990 Adventure
What we forget about KTM ownership, is that a single person will buy 3 to 4 KTMs in the same 2 year period of T7 ownership, 'cause with the T7 there is nothing to upgrade to, and also not necessary.

Leaving the "S" models out of the equation, you buy a 790R, then upgrade to the Rallye, then the 890 was released. You buy the 890R or/then 890 Rally.

There are a few more factors speeding up new KTM sales, but we'll leave it there.

The 990 was a KTM that was kept for many years, such as the T7.

KTM quality after the 990 is questionable.

I'm taking my dog to vet now. Cheers
 

tau

Race Dog
Joined
Jun 26, 2009
Messages
4,325
Reaction score
197
Location
Toolbag, Grunau
Bike
Yamaha XT 750 Z Super
Panties in knots.......
Dis die internet ouens! Julle is amper meer sensitief as 'n klomp GS ryers by 'n koffie winkel.
het jy gesien hoe vlieg die Japanese in die bote en geboue vas in 1944??? Dit was net oor iemand hulle Emporer gevloek het, dink nou net as hulle T7's besit het.
 

Dwerg

Bachelor Dog
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,170
Reaction score
649
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
What we forget about KTM ownership, is that a single person will buy 3 to 4 KTMs in the same 2 year period of T7 ownership, 'cause with the T7 there is nothing to upgrade to, and also not necessary.

Leaving the "S" models out of the equation, you buy a 790R, then upgrade to the Rallye, then the 890 was released. You buy the 890R or/then 890 Rally.

There are a few more factors speeding up new KTM sales, but we'll leave it there.

The 990 was a KTM that was kept for many years, such as the T7.

KTM quality after the 990 is questionable.

I'm taking my dog to vet now. Cheers

Daai het ook tot ‘n mate deel gemaak van my 2 bladsye. Feit is meeste mense het net geld vir 1 bike elke 5-6 jaar. My boet gaan nou nie die verkoops figure alleen swaai nie. Jy en hordes ander wat nog hulle 990s ry maak meer as op vir die ouens met serious koop jeuk. En die teenoorgestelde is ook waar by Yamaha. T7 gaan vergeleke in hoë nommers as ‘n enkele model verkoop oor hulle geen ander opsies bied nie.

Just btw, I’ve worked in financial services most of my career, more specifically vehicle valuations and consumer spending. It’s a topic I find interesting hence getting involved every chance I get. It also puts me in a somewhat unique position because I talk about it with no emotion or bias attached. Or at least substantially less
 

The TRANSPORTER

Grey Hound
Joined
May 24, 2007
Messages
5,179
Reaction score
204
Location
Pretoria East
Bike
KTM 950 Adventure S
Wel as ek nou kan koop sal ek die T7 koop en heel eerste in die queue staan...n bloue asb want n Yammie moet blou wees. Dink ek dis n bietjie oorprys teenoor wat jy kry in vergeleke met n Ktm 890 of Triumph Tiger 900 Rally Pro..ja defnitief. maar as ek kyk na dinge wat kan ontplof of excessive cam wear,en so aan sal dit die rede wees hkm ek die T7 bo die res sal koop asook maklike diens en eenvoudigheid en onderhoud maak hom my nommer een!
 
Joined
Mar 30, 2015
Messages
12,681
Reaction score
1,648
Location
Brits - South Africa
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Wel as ek nou kan koop sal ek die T7 koop en heel eerste in die queue staan...n bloue asb want n Yammie moet blou wees. Dink ek dis n bietjie oorprys teenoor wat jy kry in vergeleke met n Ktm 890 of Triumph Tiger 900 Rally Pro..ja defnitief. maar as ek kyk na dinge wat kan ontplof of excessive cam wear,en so aan sal dit die rede wees hkm ek die T7 bo die res sal koop asook maklike diens en eenvoudigheid en onderhoud maak hom my nommer een!
Ek stem saam
Na jare kan ek uiteindelik weer bekostig om op te gradeer en my gai jeuk behoorlik vir so bloue😳
My kommer is dat ek nie die ding sal kan optel nie want ek is nie regtig so talentvol as wat ek graag wou wees. 👀
Ian van Big Rock op youtube se dis een van die moelikste fietse om op te tel want die T7 gaan le heeltemal plat
Ek kyk sy vids
Hy het stne verkoop en n Norden gekoop, en nou weer verkoop en ry die 890R en is vol lof vd KTM
Ek is mal oor T7 maar dit bly n swaar fiets
 

The TRANSPORTER

Grey Hound
Joined
May 24, 2007
Messages
5,179
Reaction score
204
Location
Pretoria East
Bike
KTM 950 Adventure S
Is waar Tom eks mal oor enige nuwe fiets solank die buurman die ding betaal ry ek tot n Hero en voel soos n Hero…maar erken maar aan myself die feit dat die f goed te duur raak vir my en my talent raak minder, my maag darem groter so op een gebied gaan ek darem vooruit…
 

katana

Grey Hound
Joined
Dec 5, 2011
Messages
5,330
Reaction score
50
Location
Cape Town
Bike
Yamaha T7
Ek het vandag my Acerbis clear tank bestel. Dankie Flying Brick! Die ekstra liters gaan welkom wees. In die duine kry ek 9-10 km per liter. Lol
Die beste verbruik was 3,2l ave per 100km. Ek moes reserve uitrek tussen Clanwilliam en Piketberg. Ek het toe nog 2,5 liter in reserve oor gehad toe ek volmaak. Ek mag ook dalk net paranoid wees oor uit petrol uithardloop. Ek sou dit nie gehaal het teen (*10km/l*)km/h nie. Dit was pret om die l/100km naby aan 3 te probeer hou. 70km/h in 5de of 6de afhangend of daar ñ steilte is. Afdraandes op fumes.
 
Top