Yamaha T7 - No longer a Concept

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Is waar Tom eks mal oor enige nuwe fiets solank die buurman die ding betaal ry ek tot n Hero en voel soos n Hero…maar erken maar aan myself die feit dat die f goed te duur raak vir my en my talent raak minder, my maag darem groter so op een gebied gaan ek darem vooruit…
gaan loer bietjie Ross Branch op Facebook, daai nuwe Hero bike van hom is flippen cool. Ek sal Hero ry al is dit met my eie geld.



What we forget about KTM ownership, is that a single person will buy 3 to 4 KTMs in the same 2 year period of T7 ownership, 'cause with the T7 there is nothing to upgrade to, and also not necessary.

Leaving the "S" models out of the equation, you buy a 790R, then upgrade to the Rallye, then the 890 was released. You buy the 890R or/then 890 Rally.

There are a few more factors speeding up new KTM sales, but we'll leave it there.

The 990 was a KTM that was kept for many years, such as the T7.

KTM quality after the 990 is questionable.

I'm taking my dog to vet now. Cheers
Hoe oud is jy?
ek neem aan ook aan verkeerde kant van 50. Lyk my jy like maar net nie tegnologie nie en dit dryf jou opinie.
Betroubaarheid op 990 is shit, 890 gaan jou baie verder vat, selfs en veral met electronics in ag geneem ook.

Hoeveel KTM manne ken jy wat 790, toe Rally en toe 890 en toe rally gekoop het? meer as een?
 
Joined
Jun 24, 2012
Messages
26,588
Reaction score
2,616
Location
Slowveld
Bike
KTM 890 Adventure R Rally
gaan loer bietjie Ross Branch op Facebook, daai nuwe Hero bike van hom is flippen cool. Ek sal Hero ry al is dit met my eie geld.




Hoe oud is jy?
ek neem aan ook aan verkeerde kant van 50. Lyk my jy like maar net nie tegnologie nie en dit dryf jou opinie.
Betroubaarheid op 990 is shit, 890 gaan jou baie verder vat, selfs en veral met electronics in ag geneem ook.

Hoeveel KTM manne ken jy wat 790, toe Rally en toe 890 en toe rally gekoop het? meer as een?
Daar gaan ek met jou verskil..... Die 990 is 'n super betroubare fiets. Paar known issues wat meeste eienaars 10 jaar + gelede uitgesorteer het. Die 790s het hulle issues, ons kan dit nie weg redeneer nie. 890s lyk asof gremlins uitgesorteer is. Nie een van die fietse gaan naby die betroubaarheid van die T7 kom nie en weereens kan ons tot vervelens toe redeneer oor die redes daarvoor.

Ou @chopperpilot raak bietjie sensitief oor sy T7 en dan raak hy maar bietjie persoonlik ;) Sy opmerking oor 790 na 890 na Rally na watookal is seker maar gemik op my en @BuRP
Vra hom maar hoeveel km sy 990 en T7 op het. Ek het waarskynlik meer km op my eerste 790 gery as wat sy twee fietse gekombineerd op die klokke het.
 
  • Like
Reactions: ETS

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Daar gaan ek met jou verskil..... Die 990 is 'n super betroubare fiets. Paar known issues wat meeste eienaars 10 jaar + gelede uitgesorteer het. Die 790s het hulle issues, ons kan dit nie weg redeneer nie. 890s lyk asof gremlins uitgesorteer is. Nie een van die fietse gaan naby die betroubaarheid van die T7 kom nie en weereens kan ons tot vervelens toe redeneer oor die redes daarvoor.

Ou @chopperpilot raak bietjie sensitief oor sy T7 en dan raak hy maar bietjie persoonlik ;) Sy opmerking oor 790 na 890 na Rally na watookal is seker maar gemik op my en @BuRP
Vra hom maar hoeveel km sy 990 en T7 op het. Ek het waarskynlik meer km op my eerste 790 gery as wat sy twee fietse gekombineerd op die klokke het.
maar daai known issues is issues.

My known issues was nie uitgesorteer nie so ek het almal gehad...
EN ek reken die huidige gremlins sou ek nie gehad het op my 1290 of 1190 as hulle by my 990 se kilos uitgekom het nie. En die goed is meesal elektriese issues.
Dan is daar die rectifier storie. Die swak plasing van die battery daar onder die bashplate in die modder en stof wat net wag vir drama (en ek het nou al heelwat). Meer dooie of malfunctioning head units as op die ander KTMs. Die sleutel wat uit wear en short en en en.

Ek dink die 990 garde vergewe net die 990 omdat dit steeds n great bike bly. Ek weet ek het nog myne, en hy is nie in die mark nie.




Hierdie kom maar terug by my unpopular opinie dat die 890 word gejudge as bike met te veel elektroniese goeters, n stelling gereeld deur 990 eienaars wat nie n brug kan bou nie, maar ek staan op my punt dat jou kanse van langs die pad staan of sukkel met elektroniese issue is groter op 990 as op 890.

EN dan wil ek net weer herinner....hoe dit ook al sy....die T7 se enkele elektroniese komponent, die ABS, kom weer aan sodra die bike af gaan....wat dit meer intrusive maak as AL die ander elektroniese strond wat ons like van judge op die KTMs.
 

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Manne, ons moan alweer KTM goed op T7 groep. Ek dink dit is omdat julle bietjie met jul koppe in die grond sit. Ek het nog nie een gesprek gesien oor hoe om die T7 ABS te disable nie. Of hoe die T7 net ander springs in die shocks te druk en die bike is stukke beter nie. Die legendariese 990 moet voor ander springs kry, 990 clang is nie defensive daaroor of druk hul koppe in die grond en wil baklei dit is nie nodig nie.

Hoekom funksioneer die groep so?

Ek het lank GS gery want ek het gereken dit is die bytjie kniegies. Maar toe verdwaal ek en lees n KTM draad net soos die en kom agter wat moet mens aanspreek en wat is nie regtig issues nie. Toe besef ek my wereld is groter.


Julle is nie eerlik met julself hier nie, daarom dat KTMs so gereeld ingetrek word. Geen bike is perfek nie, bou n brug
 

The TRANSPORTER

Grey Hound
Joined
May 24, 2007
Messages
5,179
Reaction score
204
Location
Pretoria East
Bike
KTM 950 Adventure S
Klink eerder of jou 990 moeg is...lol...relax Molty die T7 weet ons almal dat die hele internet bende se die suspensie kort bietjie werk en om die ABS te disable is net n knoppietjie wat jy druk so hoe moeilik kan dit wees...
 

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Klink eerder of jou 990 moeg is...lol...relax Molty die T7 weet ons almal dat die hele internet bende se die suspensie kort bietjie werk en om die ABS te disable is net n knoppietjie wat jy druk so hoe moeilik kan dit wees...
daai knoppietjie is elke
liewe
keer...

Onthou as jy by lesotho by n berg gaan af neek en jou bike vrek...en jy vergeet jou knoppietjie, dan sien jy jou gat.


My 990 is fine, ander noem dit net 'known issues' ;)


En nee, die res van die internet weet van die suspensie, hier wil die manne hulsef ander stories wys maak. Plaas word daar oplossings bespreek...
 

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,929
Reaction score
105
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Maar nefie, wat jy dan se is:

Die KTM`s het known issues...
Die T7 eienaars het issues?;)
 

The TRANSPORTER

Grey Hound
Joined
May 24, 2007
Messages
5,179
Reaction score
204
Location
Pretoria East
Bike
KTM 950 Adventure S
daai knoppietjie is elke
liewe
keer...

Onthou as jy by lesotho by n berg gaan af neek en jou bike vrek...en jy vergeet jou knoppietjie, dan sien jy jou gat.
Jong as jy by Lesotho van n berg afneek soos jy se is jou ABS en jou bike se ABS permanent afgeswitch...lol..

Trek maar jou been ons hoor jou maar sjoe ek dink ek sal sommer mooier, jonger, maerder lyk op n T7...
 

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Jong as jy by Lesotho van n berg afneek soos jy se is jou ABS en jou bike se ABS permanent afgeswitch...lol..

Trek maar jou been ons hoor jou maar sjoe ek dink ek sal sommer mooier, jonger, maerder lyk op n T7...
hy is laer as die 990...
so jy gaan vet lyk!

Of, as ek reg geleer het by my X meisie, jy moet net n sticker kit op sit met paralelle lyne om jou slanker te laat vertoon!
 

m0lt3n

Grey Hound
Joined
Dec 7, 2012
Messages
7,737
Reaction score
292
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Maar nefie, wat jy dan se is:

Die KTM`s het known issues...
Die T7 eienaars het issues?;)
ek dink hier is n disconnect tussen die 5 eienaars en die 50 aanhangers.

Ek dink n eienaar koop hom vir die passie, en dit is hoe dit hoort vir n bike se koop.
Die ander groepie probeer dit regverdig, en in Suid Afrika regverdig jy nie n T7 nie. So die argumente val plat.
 

roxenz

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Sep 16, 2008
Messages
6,154
Reaction score
480
Location
West Rand
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek is biki van 'n Yamaha fan, maar ek moet sê, sou ek dit kon bekosting het ek vir my 3 890s gekoop. Want dan sou daar darem seker een wees wat in in die werkswinkel is nie... 😇





Kannie wegredeneer dat the KTM specs heelwat voor hulle mededingers is nie...
 

Dwerg

Bachelor Dog
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,170
Reaction score
649
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Ek love die thread. Een van die min waar ons lekker bikes praat

Ek het vandag my Acerbis clear tank bestel. Dankie Flying Brick! Die ekstra liters gaan welkom wees. In die duine kry ek 9-10 km per liter. Lol
Die beste verbruik was 3,2l ave per 100km. Ek moes reserve uitrek tussen Clanwilliam en Piketberg. Ek het toe nog 2,5 liter in reserve oor gehad toe ek volmaak. Ek mag ook dalk net paranoid wees oor uit petrol uithardloop. Ek sou dit nie gehaal het teen (*10km/l*)km/h nie. Dit was pret om die l/100km naby aan 3 te probeer hou. 70km/h in 5de of 6de afhangend of daar ñ steilte is. Afdraandes op fumes.

Eks ‘n sucker vir ‘n goeie economy run. Ek kon my 790 by so 3.6 kry op die commute teen 100km/h maar my pel het gereeld 3.2 op sy 850GS gedoen in die dorp. Ek moes een keer ook so gedruk op reserve op my 690 en 11.4L in gegooi so daar was 600ml oor 😳
Eks steeds speit ek het nooit ‘n tracer 700 as my commuter gekoop nie
 

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
37,196
Reaction score
993
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Eks steeds speit ek het nooit ‘n tracer 700 as my commuter gekoop nie

Jy moet maar opmaak deur n T7 te koop!!(y)
;)
 

Dwerg

Bachelor Dog
Joined
Jan 18, 2011
Messages
13,170
Reaction score
649
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Eks steeds speit ek het nooit ‘n tracer 700 as my commuter gekoop nie

Jy moet maar opmaak deur n T7 te koop!!(y)
;)
Eks bang hy maak my dink ek kan ‘n bike ry soos @tau . My chirurg vryf al sy handjies teen mekaar in afwagting
 
Top