Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,536
- Reaction score
- 145
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het my 660 vervang met 'n 590, die 590 is 'n great GPS en ek geniet hom, maar ek het een probleem met hom, as ek hom in die car mount gebruik in die kar is sy klank heeltemal te sag vir my, ek weet ek is half doof maar die 660 kon ek duidelik gehoor het waar ek sukkel met die 590.
Is die 590 se klank maar so swak teenoor die 660 of is daar 'n probleem ?
Is die 590 se klank maar so swak teenoor die 660 of is daar 'n probleem ?