Ja, you can't do such a fancy job and stuff it up without a lip. :ROFLMAO: :ROFLMAO:
Flippen hell, that bash plate looks like it came from the factory, great stuff. 👌
From the top or from the bottom?
If the plate is attached from the top is there enough space to remove the plate when you want to get to the sump plug?
Virseker, ek glo hy/hulle het die regte besluit geneem, arme Fanie se self vertroue was erg gekneus en dit sou net erger geraak het dieper in. In die geval was hulle gelukkig nog nie te vêr in nie, so die omdraai was die regte keuse. 💪
Kwaai lappies, dit is nou 'n uistekende episode en awesome adventure in een van die mooiste plekke op aarde, dan praat ek nie eens van die groep nie.
Puik en wel gedaan, dit vat manne met groot ghoens om daai wêreld aan te pak met daai klas bikes. 💪 💪
Kannie wag vir die volgende...