Recent content by Ama ride ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Ama ride ride

    Swartberg pass blocked

    Is daar iewers 'n draad vir die gannaga pas vassit?
  2. Ama ride ride

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Kry julle soms tornado's daar? Hoe is dit om naby een te wees?
  3. Ama ride ride

    BUT I AM YOUR CLIENT !

    Danie, ek kies my vriende mooi. Alles het lekker uitgewerk behalwe met die graphics designed. Het later te veel branded T shirts, caps en hoodies gehad. Maar my karre en bikes bikes was altyd gewas en mooi geservice, net met wingerdstompies gebraai en boxse vol wyn gehad. Deep freezer was vol...
  4. Ama ride ride

    BUT I AM YOUR CLIENT !

    Jare gelede by 'n rekenmeesters/oudit firma in Worcester gewerk. Paar vriende met hulle eie besighede (non-clients van die firma waar ek gewerk het) se boeke gedoen. (on the side) Hulle het my in -kind betaal. Daar was 'n slagter, kar mechanic, wynboer, motorfiets mechanic kar alarm en musiek...
  5. Ama ride ride

    Top Box....Pros and Cons?

    Hoe de hel kry jy 'n pompie in 'n topbox?
  6. Ama ride ride

    Pricing! Where is it going?

    That's on average, correct, but limited to specific models. Same bike is about NZ$2,000 more in NZ than the above advertised price.
  7. Ama ride ride

    Does anyone here know bike mechanic Johan Nel in Kimberley?

    Hys amper permanent op vakansie . . . . . . . . . . . en eks jaloers
  8. Ama ride ride

    RIP Slakkie aka SchalkL

    Thanks Jerry. I remember him now from your photos and stories. Strongs mate.
  9. Ama ride ride

    RIP Slakkie aka SchalkL

    Maat, is dit Schalk wat geboer het daar naby Ventersdorp? Waar jule oorgeslaap het met ons Nam trippie?
  10. Ama ride ride

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Last night I browsed some youtoob vids and saw her riding for the first time. The above episode. Did not know who she was. Must say she do have some ghoenas where she travels.
  11. Ama ride ride

    Are you racing in 2024?

    Jy het oorgenoeg skills. Wees net soet op die baan
  12. Ama ride ride

    93 or 95

    Well, any retard are going to give you a run for your money when it comes to performance. Either way.
  13. Ama ride ride

    Lighter Bike - Yes or No??

    Koop die ligste bike en kit dan die hell daaruit. Ja dit maak boggerol sin. Some okes can only do missionary, others like doggy and then there are the disciples of the Kama Sutra. Dis dieselfde met bikes. Elke ou kom darem op een of ander manier.
  14. Ama ride ride

    I have been informed.......................

    Chris Voer een in van NZ🤣 Amper elke boer hier het 'n trailertjie wat hulle agter hulle plaas quads sleep. Van die goed dis nogal mooi en netjiese
Top