Recent content by blackbird

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. blackbird

    Bla Bla Bla Thread : Oostfin "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 2024October 2024

    Klink na n befonkte nawaeek! Sal maar goutmix begin opstock.
  2. blackbird

    Bike with Dam Wall

    Loskop
  3. blackbird

    KTM deurskynende tenks word bruin?

    N Bike pel vra my nou die dag wat in brandstof die tenks laat bruin word? Blykbaar van PE tot George gebeur dit met van sy pelle met KTM's. Ek het nou al die slimmes by Engen gevra maar geen regte andwoord nie. Hier bo bly die tenks glo deurskynend. Nog nooit daarvan gehoor. Wat is die honde se...
  4. blackbird

    Hello All

    Welcome to the dogggsss!
  5. blackbird

    How many of You commute?

    Ek ry net bike, bakkie bly tuis vir as ek iets te groot moet aanry. Dis net 11km maar ek het altyd baadjie en enkel boots aan. Omdat ek garage toe ry is dit vroeg en weer laat huistoe, stiller verkeer. Reen sneeu en sonskyn.
  6. blackbird

    Hello from a newbie

    Welcome!
  7. blackbird

    Hoping this is the end of it.

    Sterkte met die herstel, vat dit maar rustig!
  8. blackbird

    Greetings

    Lekker man! Welcome and enjoy!
  9. blackbird

    Open or closed helmet visor... that is the question

    Ons ry eenmaal Loskop se kant toe saam met die klub. Buite Middelburg vat ek n shot in die nek. Vrou skree stop en ek gee die leatherman aan dat sy die angel kan afkrap. Net so stop die pesident van klub langs ons toe sy die mes teen my nek het, hy en sy vrou skreeu gelyk, kom ons praat eers...
  10. blackbird

    Open or closed helmet visor... that is the question

    Ek ry werk toe sommer met die visor half oop. Gister weer n by geheadbud, waarna hy op my bril beland en daar afgly tot in my nek toe ek stop. By 1 BB 0.
  11. blackbird

    New Member - Lance Faul

    Welkom
  12. blackbird

    Girls & Drinks

    Oranje is nou my lekkerste kleur!
  13. blackbird

    New member introduction - Paul

    Welkom op die forum Paul, ook hier in Centurion.
  14. blackbird

    Girls & Drinks

    Not to worry, pla ons glad nie en Petri se pel sal nie kla nie!
Top