... Junie - Aug is dit oosweer teen die kus ... die wind "kan" waai ... ek vermy ook skoolvakansies
... jy moet dit streek vir streek doen, kan nie te veel wil ry nie, dit is n plek wat jy moet "ervaar" ....
... Hi Ess ... not sure how much you can remember what the military shooting range looked like, but that is on the southern section of the range (south of the Eleaser road towards spitskop... ) ... kind of "no mans land" with cattle grazing in the area ...
... Hi Rob ... ek is nou aan die wonder oor daai blou klamp en geel tyre lever (?) ... is dit om die bead mee af te druk ... boer maak n plan ... :unsure:
... tov kabels wat jy dalk nie kan kry nie .... "The Cableman" in Krugersdorp het vir my die voorste -, agterste rem en decompression kabels gemaak vir die xr500 ... jy moet net die ou kabels saamneem dat hulle die fittings ens kan gebruik ..
... ek wil haar eers aan die loop gekry het ... sodra ek stikers kry doen ek die swingarm bearings, skokbreker en verfwerk ... Scot Calder in die kaap het mooi stickers ...
2S_Dan ... die spesie is wyd verspreid in suidelike afrika en selfs verder noord ... hulle kan geharde omstandighede oorleef maar hou nie van "nat voete" en ryp nie ... klein boompies wat beskerm(end) word / groei, raak meer koue gehard na mate hulle ouer word ...
... ja ... hulle is gewoonlik van die eerstes om te vestig in versteurde areas wat toegelaat word om na natuurlike veld te rehabiliteer. Die padskouers word nie meer onderhou nie of as dit dieper in is, dalk ou landerye wat nie meer geploeg word nie ... dit is hoekom ek die agterpaaie so geniet...