Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Chrisjgvn

    Namibia Trip Advice.

    Vis Arend ... ek verdwaal nou ... watter pad praat jy van ?
  2. Chrisjgvn

    Namibia Trip Advice.

    ... Junie - Aug is dit oosweer teen die kus ... die wind "kan" waai ... ek vermy ook skoolvakansies ... jy moet dit streek vir streek doen, kan nie te veel wil ry nie, dit is n plek wat jy moet "ervaar" ....
  3. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    … late afternoon ride … Welgegund north of Potch … ain't they sweet 🤩
  4. Chrisjgvn

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    ... I agree with you ... for me it's all about the "how much" ...
  5. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    .... yes ... those pics is about 3 km's south of Modderfontein on the other side of the Eleaser road ...
  6. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    ... Hi Ess ... not sure how much you can remember what the military shooting range looked like, but that is on the southern section of the range (south of the Eleaser road towards spitskop... ) ... kind of "no mans land" with cattle grazing in the area ...
  7. Chrisjgvn

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    ... Hi Rob ... ek is nou aan die wonder oor daai blou klamp en geel tyre lever (?) ... is dit om die bead mee af te druk ... boer maak n plan ... :unsure:
  8. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    … also not about the ride … the “setting” that nurtures the longing for what you have lost …
  9. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    ... special place, but so many tragic events ...
  10. Chrisjgvn

    Tenere 34L fettling

    ... tov kabels wat jy dalk nie kan kry nie .... "The Cableman" in Krugersdorp het vir my die voorste -, agterste rem en decompression kabels gemaak vir die xr500 ... jy moet net die ou kabels saamneem dat hulle die fittings ens kan gebruik ..
  11. Chrisjgvn

    Tenere 34L fettling

    ... if you get the license sorted, you will get your money back ...
  12. Chrisjgvn

    In search of the shortest Pass and the old homestead.

    ... stuur daai foto, dit is dalk eerder die "Blinkblaar wag-bietjie" waarvan jy praat ...
  13. Chrisjgvn

    XR 500 R (1981)

    ... ek wil haar eers aan die loop gekry het ... sodra ek stikers kry doen ek die swingarm bearings, skokbreker en verfwerk ... Scot Calder in die kaap het mooi stickers ...
  14. Chrisjgvn

    In search of the shortest Pass and the old homestead.

    2S_Dan ... die spesie is wyd verspreid in suidelike afrika en selfs verder noord ... hulle kan geharde omstandighede oorleef maar hou nie van "nat voete" en ryp nie ... klein boompies wat beskerm(end) word / groei, raak meer koue gehard na mate hulle ouer word ...
  15. Chrisjgvn

    In search of the shortest Pass and the old homestead.

    ... ja ... hulle is gewoonlik van die eerstes om te vestig in versteurde areas wat toegelaat word om na natuurlike veld te rehabiliteer. Die padskouers word nie meer onderhou nie of as dit dieper in is, dalk ou landerye wat nie meer geploeg word nie ... dit is hoekom ek die agterpaaie so geniet...
  16. Chrisjgvn

    In search of the shortest Pass and the old homestead.

    ... mooi wêreld waar jy "gegroot het " ... daai olienhoute teen die randjie is so kenmerkend van julle omgewing ...
  17. Chrisjgvn

    DIY powder coating ?

    .... me think the curing is the difficult part, having a "oven" that's big enough ... you are stretching my mind ... :unsure:
  18. Chrisjgvn

    Post your "Windpomp" photos here.

    .... hoe diep die le daai water ...?
  19. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    … laat middag run … releasing the “inner child” … 🤭
  20. Chrisjgvn

    Where has your bike taken you today?

    … I took my daughter for a morning ride in the Baralong “tribal” area west of Potch …
Top