Die mense wat die Paas naweek hierna toe sou kom het gister aan kanseleer. :'(
As iemand dalk die naweek wil kom berg padjies wil kom ry. R1000.00 per nag vir 6 slaap plek.
As van die manne en meisies die area wil besoek kan julle 'n naweek daarvan maak en ons plaas en gastehuis besoek. Op die...
As van die manne en meisies die area wil besoek kan julle 'n naweek daarvan maak en ons plaas en gastehuis besoek. Op die plaas is lekker berg padjies. Kyk na https://www.airbnb.com Ratelbosch farm Self-catering De Doorns, South Africa.
Sal spesiale prys aanbied vir Wilddogs.
Dors, kry 'n blik "tire sealant" die tipe wat die wiel kan pomp en strap aan die handles of frame vas. Ook 'n stel "tire plugs" en strap vas. Jy gaan dit baie meer nodig kry op die bike.
Lekker tool!! :ricky:
Hoë kwaliteit klein lusern bale beskikbaar. Kontak ons gerus vir meer inligting.
Pryse word nie 'gepost' nie, want pryse wissel agv hoeveelhede wat gekoop word.
Stuur n sms of whattsapp na Tertia 0796684866 of Charl 0722796443
Op Facebook
Dors dit is die winter groei, ek het heel winter nat gemaak. Die lusern het nie geblom nie, maar ek het gesny omdat die blare begin skroei het. My koper is tevrede hy versprei in die Kaap.874 bale op 6.3Ha is nie te sleg vir die winter nie.
Beste Quad vir kinders. My kinders het een gery van 9 tot 18 jaar. Die Honda was meer gewild as die 200 Blasters in die later jare. Die TRX is goed vir kind tot groot mens.
Hulle hou baie goed. GLWS. !!
I used 10w in my lathe.
https://www.lathes.co.uk/latheparts/page17.html
I would suggest you get a new 3 jaw chuck. Just remove the old chuck from the endplate and cut a new face and shoulder for the new chuck and fit.
https://www.youtube.com/watch?v=5dBZbIyCHX8