Recent content by Draadwerk

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    ACDC Bash

    Ek is daar [emoji1303]
  2. D

    Noneking val sy gat ( eintlik enkel) af

    Ek het ook al daai staples ingehad - om hulle te verwyder is seerder as die oorspronklike seer waarvoor die staples nodig was. Soos jy sê Canzius - ek herinner my ook aan daai bietjie bietjie piepie met elke staple  :ricky: Met hartomleiding het ek oplosbare steke gehad - maar oh man - toe...
  3. D

    KZN BASH 2020.

    Ek gaan saam....[emoji41]
  4. D

    FREE STATE BASH - 24 - 27 September 2020 @ Doornkloof

    Ek en jy het mos darem intussen 2 keer saam die man gebraai. Ek sien sy skills het bietjie opgetel [emoji23]
  5. D

    FREE STATE BASH - 24 - 27 September 2020 @ Doornkloof

    Ek hoop braainaai kom reg met die vuur die jaar.....laasjaar het hy maar 'n kak job gedoen...[emoji2957]
  6. D

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    So ons wag vir die terugvoer.....
  7. D

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    Nie nice hierdie nie.....[emoji85]
  8. D

    Gideon - Down

    Aggenee. Baie sterkte aan hom en sy hele gesin. Ons hoop net die beste....
  9. D

    GL TAIL BAG FOR SALE

    Net so.  [emoji23]
  10. D

    MOVED: Engine dying in idle

    This topic has been moved to BMW 1200/ADV. https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=242678.0
  11. D

    Wiring options for GPS on HP2

    NOT connecting to the battery [emoji23]
  12. D

    !!FS!! SW-Motech Tank bag SOLD

    Will the tank ring fit the LC Adventure?
  13. D

    New mini pump

    Ek het nie baie hoop vir 4 kar bande nie. Maar twee of so wel. Anders gaan jy hom moet inprop wat jy wel kan doen. Bike sal hy beslis kan doen. Ek hou van die funksie dat jy die druk kan stel en hy inflate of deflate tot by daardie druk. Dit is eintlik enigste nice ding wat ek soek
  14. D

    New mini pump

    I bought the exact one that Edgy posted, this morning on eBay. With express shipping it was R914
Top