Sondag oggend, 20 Junie 2021, 06:45 het heeltemal te vinnig gekom, maar so gaan die lewe mos aan...wag nie vir jou nie...more moet ons weer werk, geld maak en spaar vir ons volgende trip.... :laughing4:
Ons fietse het die koudste van ons hele trip gewys, 0 grade vir die eerste 120km tot by Van...