Recent content by EwaldSchmidt

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    The Red Donkey rides again

    Looks like some amazing times...
  2. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Met groot dankbaarheid teenoor Genesis115 en Welsch en Chris en Mark daar by Dream Adventure Motorcycles kan ek vandag sê: My Varkie is weer heel en tuis!  Dit was so lekker om hom gister te gaan haal... Dankie vir almal wat gehelp het in die proses!
  3. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Baie dankie! En baie dankie vir jou groot hulp saam met al die ander wat gehelp het dat my bike weer heel kom!
  4. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ag sorry man, ek dog jy was al LANKAL gevra... sou baie lekker gewees het om julle saam te he!
  5. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Die oorspronklike plan...
  6. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Dankie Ooooms, hoop ook my wiele is gou weer onder my! Ek verlang na my bike! Dankie vir die saam lees en die aanmoediging!
  7. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Die ander het ook nie almal heel tuis gekom nie... Op die dag tussen Kang en Lichtenburg het Johan se agter skokbreker heeltemal gedisintegreer. Hulle het ook baie genade gehad deur nie te val nie. 'n Treklorrie het tot hulle redding gekom en hulle Johannesburg toe gevat.  Johan se hele...
  8. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ek wil net baie dankie vir Absolute Logistics sê- hulle het ons GROOT uit die moeilikheid uit gehelp. En die prys vir dit alles was uiters billik- hulle het aanvanklik R1500 gevra. Dis nogal iets om te onthou as jou bike breek in Namibië- daardie leë lorries wat Suid Afrika toe hardloop. Ek het...
  9. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    By Buitepos het ons ingeboek by die Eastgate kampterrein, om oor te slaap en die volgende oggend sommer vroeg deur die grens te gaan. En dit is 'n baie netjiese kampterrein, wat nog besig is om verder opgegradeer te word. Terwyl ons besig was om af te pak, het die einde aangebreek... Ek het...
  10. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Dag 12 Buitepos Van Windhoek af was ons beplanning: Die volgende aand by Buitepos, dan by Kang, en dan by ons vriend Manfred se gastehuis in Lichtenburg. Tot op die 12e dag het alles so mooi geloop wat my motorfiets aanbetref. Ons is die oggend uit Windhoek uit, al met die kronkelende paadjie...
  11. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Wens soms ek kon... het 6 jaar se universiteitsopleiding toepaslik vir net 1 Firma... :-)
  12. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Jammer Oooms- rowwe week terug by die werk hierdie kant... Maar die einde van die RR is in sig...
  13. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Kyk gerus na Urban Camp se mooi website by https://urbancamp.net/ Ek beveel hule enige tyd aan vir blyplek in Windhoek...
  14. E

    Botswana en Namibië Julie 2015

    Ja, in Windhoek, is dit my opinie, moet jy nie Joe's Beerhouse mis nie. Die plek is vol stories en baie dinge om na te kyk. Daar is ook die mooi storie van die twee Portugese wat met 'n Mini van Mosambiek af soontoe gery het, en die plek so geniet het dat hulle die Mini geskenk het vir die...
Top