Recent content by Fenderbender

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Fenderbender

    XR 500 R (1981)

    As ek mag vra Chris , Wat het jy betaal vir hom ? Jy kan my PM stuur .
  2. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Frikkie het hom by die naam geroep ..... Jopie Adam ...:)
  3. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Fender , Weskus en Alfie .
  4. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Hiers my nederige bydrae...
  5. Fenderbender

    Honda XR400 - Owners Thread

    My outjie besluit toe mos om nie n fnok te start as hy koud is . As hy warm is dan start hy een trap. Vanoggend besluit ek met al die reen kan ek niks doen buite. Check die 400 se valve clearances. Jip , inlets was baie los. Bietjie gestel , nou loop hy weer soos n maid met n nuwe mop .
  6. Fenderbender

    LF 200R RFVC engine parts

    Anyone maybe have parts laying around . Looking for top and valves to start with.
  7. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Gou die weer gekyk. Paaie sal droog wees . Die driffies nie , Hier kom n lekker een .
  8. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Ek het ge upgrade na n bed . My kampplek is beskikbaar vir iemand wat belangstel.
  9. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Tony ek sal jou plek neem .
  10. Fenderbender

    Scramblers.

    This is a scrambler .... 84 model...
  11. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    "Wie was die ou wat sy 1200 by Clanwilliamdam 3 uur in die oggend geblip het? 😜 :p 💪" Ons is mos ordentlik , ons rev nie , ons blip . Dis die KTM manne wat so laataand kan raas . Blinkes kom in .... jy het darem daai aand almal wakker gemaak op Loeriesbaai . Tot ou Heimer het later geskree...
  12. Fenderbender

    Honda XR600R indicator

    Ek moet gaan grawe , dalk kan ek help.
  13. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Sal lekker wees om al die manne weer te sien . Hoop nie julle drink nogsteeds so baie nie ..........
  14. Fenderbender

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Heimer , sit my en Seeduiwel op vir kamp asb.
Top