Recent content by FJR1300

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Hulp nodig van die Kimberly manne.

    Ja, ek gaan dit probeer. Dankie.
  2. F

    Hulp nodig van die Kimberly manne.

    So gedink. Dankie manne.
  3. F

    Hulp nodig van die Kimberly manne.

    Ek wil vir my motorhome nuwe slotte koop en kan hulle by Camper City, 16 Boschendal, Royldene in Kimberly kry. Ken iemand daar dalk vir hulle en is hulle legit? Met al die scams vandag moet mens net seker maak voodat jy geld oorbetaal.
  4. F

    Pricing! Where is it going?

    Kyk ek kan nog alles op n manier verstaan maar die pryse van nuwe fietse, pad, berg en ebikes maak vir my geen sin nie. Neem n nuwe MTN ebike, jy kan maklik R120k vir een betaal. Die nuwe Honda CB500X kos die selde prys. Nou sit die twee langs mekaar en vertel my hoe dit moontlik is.
  5. F

    For Sale BMW 800 GS PANNIERS

    Hi, please give Dean a call. THX.
  6. F

    For Sale BMW 800 GS PANNIERS

    Set of BMW panniers for sale. R5000.00. They are in JBay. Came from a 800 GS. Please contact Dean on 072 599 5169
  7. F

    Wanted BMW R1200R/RS rear passenger grap rails.

    I am looking for a set of these grap rails for a R1200R/RS.
  8. F

    Easy Loader type trailer. Pros and cons? Who makes the best?

    1. Ek het n 400kg hoist met L-brackets wat ek gesweis het teen die muur ge-mount. 2. Ek het toe vir my wat ek noem n omgooi trollie gemaak. Dit is n trollie wat wielle onder en op die kant het en waarin die trailer se regterwiel in pas wat ek dan met 2 tie-downs vas maak. 3. Maak 2 U-brackets...
  9. F

    Easy Loader type trailer. Pros and cons? Who makes the best?

    Stem saam ivm die 3M trailers. Hulle is baie goed. As ek kan raad gee probeer een met n nose cone kry. Daai extra pakplek kom handig te pas. Ek het myne op sy kant in my garage gestoor.
  10. F

    Dit maak mens hartseer.

    Dis hy dankie.
  11. F

    Dit maak mens hartseer.

    Sukkel om vidio van my foon af optelaai.
  12. F

    Dit maak mens hartseer.

    Ek weet nie of iemand al die video geplaas het nie maar ek is seker dat n paar manne hier ook baie hartseer gaan wees.
Top