Die arme Wayne en sy NCX! Jy kon darem vir hom gladder paaie gekies het :3some:
But to quote Captain Haddock from Tintin, " All's well that ends well!" :ricky:
Dit was ek en my vrou so net na 10:00
Daar was niemand nie en ek het toe maar agter om die berg gery na die nuweplaas eetplek waar ’n paar bikers was.
Reël vir ons een naweek daar ’n WD saamkoms of iets.
I Will be there:
1. DirtRebell
2. Bring It On
3. Kortbroek
4. ultraflight
5. Let's Ride
6. Andy 660
7. Gérrard
8. Ri
9. MickeyT
10. JC
11. Coxwain
12. Xt Joe
13. Lommies
14. Kai
15. Rory B
16. :Liep
17. Buff
18. DrunkenDuncan
19. MacVenture
20. Dux
21. Dux junior
22. Flatout
Die " grootwild " is agv die droogte glad nie skaam nie en almal staan nader vir iets om te eet of te drink.
Volgens Manie Muis se linker oor het hy al ’n skermutseling of twee oorleef!
Ek het amper vir hom ’n paar druppels Wiskey in sy beker gegooi uit meegevoel.