Keuse is gemaak, volgende trip sal deur Anysberg wees.
Swartberg pas, hekke pad na Flosriskraaldam, Anysberg tot Montagu.
Volgende dag Terug is Oubergpas agterlangs verby Mymering, ladismith.
Maar dis nog 'n hele ruk. Intussen ry ek maar om die pot.
Ons kry gereeld mense wat ons forklift wil leen of ons trailers. Nie eers vir geld leen ons uit meer nie.
Nee sê is baie maklik. Die ou vererg hom net eenkeer en hy vrae nie weer nie.