Daarsy. Geniet hom!
Net 'n voorstel.... Doen Bezuidenhoudtspas AF, nie OP nie. Hierdie track wys OP... OPpas... en ... hierdie is baie harde rywerk. Jy gaan nie orals op al die mooi plekke kan stop as jy dit alles wil ry nie. Wees dus maar selektief, en stop by die mooi besienswaadighede en...
Here we go! Our final episode in the series.
We ride as many gravel passes as possible on the Drakensberg escarpment. Let's see how many we can do in only three days...
Hectic!
I totally share your feelings, especially when it comes to those so-called "one touch" or "inertia-activated" wonder devices with an "international emergency reaction plan."
I just don't trust it.
We never rely on Garmin systems for emergency assistance. It has no reference to the...
Hoesit!
Ja, daar is 'n plek vir sattelietgebaseerde noodkontaktoestelle. Ek weet net nie of dit miskien bietjie overkill is in die groter RSA nie...?
Ons was darem nie in Kaokoland, of in die rooi duine van Botswana se Kgalagadi nie. Net 'n vinnige back-track van selfoonsein af.
As jy jou...
Alles is weer mooi heel en gesond, baie dankie!
Ons het so lank gewag voor ons hierdie reeks uitsaai, spesifiek om hom tyd te gee om eers te herstel.
...as mens regtig werklik so vinnig van trauma kan herstel... emosioneel en fisies.
Daar is nog 'n episode wat moet uitsaai, oor die res van...