Die Mighty Men word weer einde April in Middelburg Oos Kaap gehou.
Ek gaan beslis weer die jaar en oorweeg om met die "Bike' die jaar te gaan.
Indien daar van julle is wie ook wil gaan, laat weet, dalk kan ons saam ry hier uit die Kaap.
Wie nog nie gegaan het nie, oorweeg dit regtig. Dit is...
MY BIKE CRADLE HET SY GAAI GESIEN EN EK IS ERG OP SOEK NA EEN.
WAT SAL JY VRA VIR EEN VAN DIE KLOMP.
EK IS SEKER DIE NUWE EIENAAR HET NIE ALMAL NODIG NIE.
BEL MY ASB. OP 0832326382
Dit is die 450x. Het als wat ek soek, happy button en in great toestand.
As hy in die Kaap was, sou ek hom dadelik gevat het.
Jy kom nie dalk Kaap toe vir die vakansie nie?
Was ook daar en het gestop.
Toe een van die omstaanders wys die ou het dit nie gemaak nie, het ek maar eerder aangehou ry en gebid dat hy op die regte plek sal eindig.
Altyd "bad" om op so iets af te kom.