Recent content by Jakkals

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Jakkals

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    My pa se Jack Russel met haar vangste, die klein stront los niks uit nie, as sy eers haar vissier op iets het of dit nou 'n duif, akkedis of wat ook al is is daar maar min wegkom kaans. 🤣 🤣
  2. Jakkals

    Honda🤦🏼

    Nou wat verwag die mense op 'n XR650 L, Cruise control, heated grips, self adjusting LED lights, Traction control, computer box wat nog allerhande ander trick's kan doen ? XR 650L is mos nie bedoel om 'n coffee shop bike te wees nie. 🤣 🤣
  3. Jakkals

    Spot the location!

    Ek glo hulle moes goed beplan, maar ek glo nie die klein stoom engine's het baie steenkool gebruik nie. Toe ek op Nelspruit gebly het het ek 'n paar oud stoomdrywers geken wie se stories ek baie geniet het, op 'n stadium het die spoor deur die Kruger Park geloop wat baie intresante stories op...
  4. Jakkals

    Would you? Trade ATAS for T7?

    Both, ATAS and T7 are great bike's in my opinion and I'm a fan of both brand's. But for me the ATAS is better choice than the T7, The ATAS give best of both worlds for touring and off road where I see the T7 as a beter one up and more off-road based bike, as Tau had mentioned you can use it as a...
  5. Jakkals

    Transalp vs Africa Twin choices

    Same as with any make, all depends who your dealer are, I had no problems with the following dealers I had done business with, Honda Tygerberg, Honda Bloemfontein and Honda George.
  6. Jakkals

    Transalp vs Africa Twin choices

    I have a AT Adventure Sports but have ride both the TA and the smaal tank AT and both are great bikes. The TA is great in all way's and there is nothing wrong with it and I will easily buy one if price/budget was as factor and be happy with it but there is a reason why TA are not in the same...
  7. Jakkals

    1300 GS BeeMwee.

    Datsun Stanza het mos ook so moerse whine gehad a.g.v straight cut gears.
  8. Jakkals

    BMW 1250 Specials!!

    Nie regtig nie, ek dink Honda het stront aan gejaag met die 2024 Adventure Sport en gaan nie big sales op hom sien nie, ek verstaan hoekom hulle dit gedoen het maar die opsie moes daar gewees het dat die koper kan kies tussen 21" en 19".
  9. Jakkals

    BMW 1250 Specials!!

    Well the way I see it it might be on the 2.1 GSA range, the 1.9 may be here before 2027 and I don't think 2SD will have go so soon for a re-vamp. 🤣 🤣
  10. Jakkals

    relocating to George

    Laeveld is sekerlik die mooiste gedeelte van ons land wat plantegroei, berge ens betref. Maar ek sal wel die Karoo grondpaaie mis sou ek die besluit maak, al het ek omtrent al wat 'n Karoo grondpad is menigdemale plat gery bly dit nog steeds lekker.
  11. Jakkals

    relocating to George

    @ The Bear, Ek probeer glad nie die plek swak maak nie maar ek het baie veranderinge in die meer as 20 jaar wat ek al hier is gesien en hervaar, ook in ag geneem ek ken nie GP nie so ek kan nie 'n vergelyking maak tussen GP en die Suid Kaap nie. Maar dat dinge hier baie vinnig verander is 'n...
  12. Jakkals

    Dehydration and jubilation in Eswatini

    Gesigs uitdruking op die foto spreek boekdele, 🤣 Om saam met daai "sadis" wat heeltyd smile as of alles 'n walk in the park is te ry is nie grapies nie,,,, ek sal maar eerder net hier agter my laptop sit en die rit beloer as om saam met hom te gaan ry, ek dink dit is veiliger en minder...
  13. Jakkals

    relocating to George

    Wat hier bo genoem word is waar, die Suid Kaap is nie net maanskyn en rose soos wat baie wil voorgee nie. Om op vakansie te wees op 'n plek en om daar te bly is twee verskillende goed. Die see is in die begin WOW !!! maar na 'n tyd sien mens nie eers meer die see nie, dan is die see ok "dood"...
  14. Jakkals

    relocating to George

    Hoop jy kom reg, jy sal nie spyt wees met die area nie, dit is basies soos om op die platteland te bly waar kinders, ou mense ens saans nog kan stap in die strate sonder om bang te wees maar tog naby al die besighede wat laer af in die dorp is. Ons het twee eiendomme is Denneoord en sien ook...
  15. Jakkals

    relocating to George

    Baie waar, George se mense kan nie bestuur nie, as hulle nie op hulle selfone le nie (mans en vrouens) dan bestuur hulle met oogklappe aan met geen idee hoe pad reels werk of om voor uit te dink nie. Beste van alles is hulle moan gereeld oor die taxi's wat k&k ry maar intussen is die taxi's baie...
Top