Jislaaik Chris, jy moet nie met sulke sucker punches kom hier uit die bloute nie! Dis my gunsteling deel van daai hele pad (al 178km van dit!), veral in die somer as die wêreld so mooi groen is. Ai, verlang ek nou.
Terloops, het jy geweet die aasvoels in seker dele van die noorde het n...