AT luggage plate

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,583
Reaction score
843
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Nie seker wat dit genoem word nie, maar Ñ vriend het n AT en die agterste deel wat jy die topbox se baseplate aan vasmaak is gekraak. Enige raad waar ek een kan kry. Of ñ aftermarket een. Maak nie saak nie solank hy werk.
 
Top