Ons het gelukkig nie katte hier op die plaas nie maar wel uile. Ek weet nog nie hoe om te maak nie want die een begin nou meer uitgaan in die aande. Hy is nou ons derde een wat ons groot maak. Ek gaan nie uitbry oor wat met die eerste twee gebeur het nie maar dit was 'n tranedal. Ons tel die...
Hulle word so mak soos enige ander apie. Ons het die een van af baie klein so ons is sy familie. Maar, daar is dinge om in gedagte te hou. Nag-apies is baie skoon diertjies maar hulle pee ook maar op hul handjies om grip te kry wanneer hulle spring. Indien jy enige iets in jou huis het wat...
Hy is baie lief vir yogurt maar ons voer hom ook meal-worms. Indien ek vir hom 'n lekker mot of kriek gevang kry is dit poedding. Hy leer ook nou om al self uit te gaan in die aande en kos te gaan soek. Hier is ander nag-apies in die omgewing en hulle kuier gereeld hier. Natuurlik nie so mak...
We Buy Cars don't make money on the selling price of the bike/car. You must finance through them and that is where they make the money.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
The engine now pulls very strong through the whole rev range no more dip in middle. Also it is much more responsive in S mode through all gears. I hardly use S mode any more, only when the car next to me at the traffic light is looking for a dice.
Sent from my SM-N950F using Tapatalk