Chris dis lekker om weer rr van jou te sien. Baie bly jy is weer terug in die saal. Ons kom nou net terug van lekker 8 weke toer , maar nie met die motorfietse nie, ons het met die toerbus gery. Eers het ons gaan blomme lyk in Namaqualand, deur Sederberge en toe in kaap gaan draai. Daarna het...