Recent content by Marius Swart

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Baviaanskloof Maart 2018

    Dankie manne ek sal in ligting kan gebruik is net bekommerd oor die reen wat hulle vir Vrydag voorspel.
  2. M

    Baviaanskloof Maart 2018

    Gerhard kan jy my help asb van die manne is bekommerd en daar word 50mm vir Vrydag in patensie voorspel
  3. M

    Baviaanskloof Maart 2018

    Ons beplan Saterdag 3 Maart n trip deur Baviaanskloof weet iemand hoe die water vlak is.
  4. M

    Tip of Africa Adventure ride.

    Ek vra om verskooning ek moet trip kanseleer weens persoonlike omstandighde en ek kan net nie by als uit kom om tereel en doen nie . Ek glo u sal verstaan . Dankie
  5. M

    Tip of Africa Adventure ride.

    2016 Videohttps://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1642933142685033&id=1504997506478598
  6. M

    Tip of Africa Adventure ride.

    Hier is n kort video wat ons met insamelings doen al die geld gaan vir n aksie in Kaokoland waar by ons al 20jaar betrokke is.  https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1840814872896858&id=1504997506478598
  7. M

    Tip of Africa Adventure ride.

    Ons wil weer n adventure ride hou op Napier op 7 Oktober ons gaan n heel nuwe roete doen ons beplan om van Napier tot Riviersonderend te ry so 120km .Ek het van oggend roete gaan ry dit is n mooi pad en omgewing ek glo almal sal dit geniet.
  8. M

    2016 1200GS Trophy Price drop

    Price drop R135000.00
  9. M

    KAOKOLAND QUESTIONS

    Rickus jammer ek is so laat net n voorstel as jy van marmermyn na puros ry kom jy by n T regs Oropembe links Ondeje geen bord nie dis net na die rooi sand vlakte dan kan jy links draai tot jy by n skool kom besig om te bou vra daar waar is kerk ons het hom gebou 2009 in ses dae van daar ry langs...
  10. M

    2016 1200GS Trophy Price drop

    As jy belang stel kan ons praat oorprys
  11. M

    2016 1200GS Trophy Price drop

    Prys is onder handel baar
  12. M

    2016 1200GS Trophy Price drop

    Het vegeet om te noem die recal op voorste skokbreekers is ookal gedoen
  13. M

    2016 1200GS Trophy Price drop

    22 200km Extra -flying brick adjustable handelbariesers -Rock fox bash plate -Rock fox soft pannier rack -Rock fox light protecter -12 volt Socet -BMW Dent warranty -still 6 months BMW warranty Price R135000.00 For more information please contact: 0828988353
  14. M

    KTM bits.

    Hi Heddles ek het Vrydag met Eddy2 race gepraat hy stel belang as julle dalk kan kontak maak
Top